Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
8940 – 8960

Markoorsig

Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA
13 Mar 2020 10AM 10 min

Ryk drink koffie met René Otto – uitvoerende hoof, MiWay Versekering

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
12 Mar 2020 10AM 17 min

Markoorsig: Wêreldmarkte in vryval

Jaco Eagar - welvaartbestuurder, Rand Swiss & Kokkie Kooyman - internasionale bankwesekenner en portefeuljebestuurder, Denker Capital & Jan van Niekerk - portefeuljebestuurder, RECM
12 Mar 2020 10AM 16 min

Markoorsig

Johan Gouws – Sasfin Wealth
11 Mar 2020 10AM 11 min

Goeie nuus vir dataverbruikers

Ebrahim Patel - Minister van handel, nywerheid en mededinging & Ahmore Burger-Smidt - hoof van mededingingreg, Werksmans Prokureurs
10 Mar 2020 10AM 11 min

Markverslag

Dawie Klopper - portefeuljebestuurder, PSG Wealth in Pretoria-Oos & Chantal Marx - hoof van beleggings-navorsing by FNB Wealth
10 Mar 2020 10AM 9 min
8940 – 8960