Radio Tygerberg 104FM Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
Weekly Afrikaans South Africa TV & Film
380 Episodes
320 – 340

Jacques en Jean-Marie Ferreira

Wanneer dokters moed opgee op 'n 4 weke oue babatjie, kan net God alleen uitkoms bied. Jacques en Jean-Marie Ferreira
23 Sep 2016 12 min

Dafina Jacobs

God gee tweede en derde kanse, maar kan ons as mense dieselfde doen? Daphina Jacobs
16 Sep 2016 12 min

Middelpos

'n klein gemeenskappie in die middel van nêrens, Middelpos kan God se liefde impak maak. Ds Verryne
9 Sep 2016 12 min

Charmaine du Toit

Wanneer jy die diagnose van 'n langdurige siekte kry, wat kies jy - net die mediese uitkoms, of net die geloofspad? Is dit moontlik om albei te volg?
2 Sep 2016 10 min

Jason Samuels

Van 'n siende persoon tot 'n blinde man verander Jason Samuels se lewe in 'n oogwink
26 Aug 2016 10 min

Mabin van der Sandt

Deur 'n sameloop van omstandighede beskik God dit dat 'n man se lewe gered word, fisies en geestelik. Mabin van der Sandt
19 Aug 2016 9 min

Madele Burger

Wat is jou droom? Madele Burger het nooit kon dink dat sy in staat is om 'n boek te skryf nie, maar God het anders besluit
12 Aug 2016 9 min

Evangelis Denzil Veldsman

Dikwels sien ons uit die swartste modder groei daar die mooiste spierwit lelie. God kan wonders doen
5 Aug 2016 10 min

Sunette Delport

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
29 Jul 2016 10 min

Heidi Venter

As kind is sy mishandel en wreed behandel, maar God herstel haar geestelik en fisies ook. Vandag is sy 'n inspirasie vir almal
22 Jul 2016 13 min

Anne Smith

Dokters het moed opgegee en Anne byna self ook, maar in 'n erediens word sy volkome genees
15 Jul 2016 10 min

Wynand Brandow

Die armste van die armes - dit was sy huislike omstandighede. Vandag kan Wynand uit sy oorvloed ander help
8 Jul 2016 12 min

Anita van der Berg

Hierdie pastoor met haar vurige boodskap moes self eers die pad van pyn stap om 'n instrument in God se hand te wees
1 Jul 2016 11 min

Abel Smith

Sy leefwyse het veroorsaak dat Abel buite op die stoep moes slaap van sy ma se huis, maar die Here het ander planne met sy lewe gehad
24 Jun 2016 11 min

Elsa Massyn

In 'n skokontdekking besef Elsa alles wat sy geglo het in haar huwelik is op 'n groot leuen gebou. God het haar in 'n oogwink herstel
17 Jun 2016 13 min

Jadene Coetzee

Wanneer siekte ongevraag aan jou deur kom klop en jy moet aanmeld vir radikale mediese ingrype leer ken jy jou geloof op 'n nuwe manier. Laat die getuienis van hierdie jong dame jou geloof stig en jou bemoedig
5 Jun 2016 10 min

Bishop Adam Alexander

Bloei jou hart ook vir iemand wat by 'n verkeerslig staan en bedel? Moet 'n mens gee of nie? Kom luister na 'n kragtige getuienis van iemand wat self daar was voordat die Here ingegryp het en sy lewe radikaal verander het.
27 May 2016 12 min

Ellen Husselman

Jou laaste werksdag is verby en jou langverwagte vakansie lê voor. Dan, in 'n oogwink met 'n paar geweerskote bars jou hele wêreld uitmekaar. Waar begin jy om die skerwe aanmekaar te las? Net God weet en Hy is daar!
13 May 2016 11 min

Merentia van der Vent

Is jy dalk kwaad vir die Here omdat jy jou man of vrou of kind verloor het? Merentia het haar beste vriend aan die dood afgestaan en God bring haar na Tygerberg 104fm waar sy uiteindelik heelgemaak word.
6 May 2016 13 min

Relin du Toit

Het jy 'n droom wat nog sluimer in jou lewe? Dalk 'n lied wat nog gesing moet word of 'n gedig wat nog geskryf moet word? Dis die storie van Relïn du Toit. Sy het bly uitstel tot op 'n dag dat die Heilige Gees haar kom wakker skrik het!
22 Apr 2016 11 min
320 – 340