ON AIR

Radio Tygerberg 104FM

Loading player...
Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Recent podcast episodes

Draaipunt | Juanita

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
12 Sep 10 min

JO BLACK - NUWE LIED (Real Brekfis, 06:00-09:00)

Neville D & Benescke van Die Real Brekfis (06:00-09:00) het vanoggend met Jo Black gesels oor sy splinternuwe weergawe van Ek sal nie bang wees nie – oorspronklik deur Jo Niemand 14 jaar gelede vrygestel. 💿 Mag dit jou herinner: Jy kán vreesloos leef! #Inspirasie #Motivering #DieRealBrekfis #RadioTygerberg #JoBlack #NoFear…
11 Sep 10PM 9 min

Lorriaan du Plessis - JAKOBUS 1:22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS 1:22 NLV
11 Sep 10PM 2 min

NAVIGEER | DIE WEGRKUIPPLEK IN DIE WOESTYN

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
11 Sep 12PM 19 min