Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels oor die afname in Covid-19 passiënte en ook hulle eie observasies ivm Covid-19 as 'n virus in 'n pasient.
Dr André Hattingh gesels telefonies oor sy organisasie, Pediatric Care South Africa. Hennie Joubert en EZmed gesels oor tegnologie en hoe dit die dokter spreekkamer verander.
Dr Jaco van Niekerk - oorsig van Covid-19 totdusver en Prof Lisanne du Plessis (US) vertel meer oor voordele van borsvoeding en wereld borsvoed week 01 - 07 Aug
JC van Zyl van Weavind & Weavind gesels oor jou regte wanneer dit kom by inperkings maatreëls. Hennie Joubert van EQiGate gesels oor "OHS" en wat die wet sê ivm Covid-19 en jou besigheid.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Isobel Fowler (EQiGate) gesels oor wat besighede moet weet itv die rampbestuurswet oor hoe om 'screening stations' te implementeer en ook wat van hulle vereis word volgens wet. Dr Jaco van Niekerk kuier ook saam.
Kan CRISPR help om ons teen Covid-19 en toekomstige virusse te beskerm? Hoe werk genoom-editing en is dit eties? Dr Sheetal Soni (University van KwaZulu-Natal) gesels saam Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning oor die etiek en tegnologie van genoom-wysiging.
Danie van Loggerenberg (Toys for Africa & Child Protection Helpline) en prokureur Annemie Foure gesels oor die regte van kinders in 'n tyd waar inperking hulle die meeste kan beinvloed.
26 May 2020
31 min
240 – 260
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.