GROOTfm 90.5 Mirrag met Annelie

Mirrag met Annelie

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaanWant kom ons wees eerlik… teen middagete dink ons almal aan twee goed: ‘Waar’s my koffie?’ en ‘Wanneer kan ek huistoe gaan? So, van nuus tot nonsens dis tyd vir MIRRAG!
Weekly Afrikaans South Africa Music
447 Episodes
440 – 447

#Grootskerm - Only the brave

Regiseur: Joseph Kosinski Akteurs: Josh Brolin, Miles Teller, Jeff Bridges, Jennifer Connelly, James Badge Dale, Taylor Kitsch, Andie MacDowell Skrywers: Ken Nolan, Eric Singer Annelie gee die een 'n 4/5 Only the brave vertel die ware verhaal van die "Granite mountain hotshots". Deur hoop, vasberadenheid, opoffering en die strewe om…
4 Nov 2017 7 min

#Grootskerm - Thor: Ragnarok

Regisseur: Taika Waititi Skrywers: Eric Pearson; Craig Kyle; Christopher Yost Akteurs: Chris Hemsworth; Tom Hiddleston; Cate Blanchett; Idris Elba; Jeff Goldblum; Mark Ruffalo; Anthony Hopkins Annelie gee dit 'n 4/5 Thor moet met die hulp van sy broer Loki; die Hulk/Bruce Banner; 'n Valkyrie en ander onwaarskynlike helde sy planee…
28 Oct 2017 4 min

#Grootskerm - The Snowman

Regisseur: Tomas Alfredson Skrywers: Matthew Michael Carnahan, Hossein Amini, Peter Straughan Akteurs: Michael Fassbender, Rebecca Ferguson, Chloë Sevigny, Val Kilmer Annelie gee hom 'n 1.5 uit 5! The Snowman (gebaseer op die Noorweegse skrywer Jo Nesbø se boek met dieselfde naam) volg speurder Harry Hole (Fassbender) wat op 'n reeksmoordenaar…
21 Oct 2017 5 min

GROOTSKERM - The Big Sick - 14 Oktober 2017

Regisseur: Michael Showalter Skrywer: Emily V. Gordon; Kumail Nanjiani Akteurs: Kumail Nanjiani, Zoe Kazan, Holly Hunter, Ray Romano Annelie gee hom 'n 3 uit 5! THE BIG SICK is geskryf deur en losweg gebaseer op die ware verhaal van Kumail Nanjiani en Emily V. Gordon. Dit gaan oor ʼn Pakistanse…
14 Oct 2017 3 min

#Celebvat5 Deon Groot

Deon Groot was 'n Groot sport en het aan Annelie Bouwer se #Celebrityvat5 deelgeneem op haar nuwe program #5to9metAnnelie. Hy moes 5 van haar snaakse vrae antwoord bv. Wie sal wen as Batman en Ironman teen mekaar sou baklei en hoekom?
7 Oct 2017 3 min
440 – 447