GROOTfm 90.5 Mirrag met Annelie

Mirrag met Annelie

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaanWant kom ons wees eerlik… teen middagete dink ons almal aan twee goed: ‘Waar’s my koffie?’ en ‘Wanneer kan ek huistoe gaan? So, van nuus tot nonsens dis tyd vir MIRRAG!
Weekly Afrikaans South Africa Music
447 Episodes
80 – 100

#KomOnsPraatDaaroor - 27 November

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
27 Nov 2024 44 min

Kersfees en Dankbaarheid

Kersfees is 'n tyd vir dankbaarheid. Hoe lyk dankbaarheid en hoe sit ons, ons menslike selfsug eenkant en wees opreg dankbaar
26 Nov 2024 7 min

Stella op #BrunchmetAnnelie

Stella Kuier by die #BrunchmetAnnelie! Sy het 'n nuwe enkelsnit "Dis 'n Dans" en sy het haar keyboard saamgebring... Ons gesels musiek, ma wees en nie meer probeer inpas by wat ander mense van jou dink of verwag nie. En Stella maak musiek.
25 Nov 2024 19 min

#KomOnsPraatDaaroor - 20 November

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
20 Nov 2024 43 min

SPREEKLEWE - HOOP

Romeine 15:13, Nuwe Wêreld-vertaling. “Mag die God wat hoop gee, julle met alle vreugde en vrede vul omdat julle op hom vertrou, sodat julle hoop oorvloedig kan wees met die krag van die heilige gees.”
19 Nov 2024 7 min

Christi van Niekerk

Annelie gesels met die sangeres, kinderboekskrywer, digter en liedjie skrywer Christi van Niekerk oor die liedjie wat sy vir Laurika Rauch geskryf het en haar nuwe enkelsnit "Klop"
18 Nov 2024 11 min

#KomOnsPraatDaaroor - 13 November

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
13 Nov 2024 44 min

Spreeklewe - Vrede op aarde

Lukas 2:13-14 13Skielik was daar saam met die engel 'n menigte engele uit die hemel wat God prys en sê: 14“Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!”
12 Nov 2024 7 min

#KomOnsPraatDaaroor - 05 Oktober

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
6 Nov 2024 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 30 Oktober

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
30 Oct 2024 44 min

Spreeklewe - Doen dit in elk geval

Vir die gelowige, vir die een wat werklik in God glo, kan die lewe nie sonder koers of doelwit wees nie, sonder drome en doelwitte, sonder vrede en vreugde wees nie. Tyd wat God skenk, kan nooit — en mag nooit — verspeelde of verspilde tyd wees nie.
30 Oct 2024 7 min

Lyra K

Nuweling, Lyra K, het by Annelie kom kuier om te kom gesels oor haar heel eerste enkelsnit, Don't let me go.
29 Oct 2024 11 min

#KomOnsPraatDaaroor - 23 Oktober

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
23 Oct 2024 44 min

Spreeklewe - Spreuke 3

Spreuke 3:5-6 5Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. 6Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Wanneer jy voel of jy op verkeerde plek in jou lewe is, vertrou op God om jou te lei
23 Oct 2024 5 min

#KomOnsPraatDaaroor - 16 Oktober

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
16 Oct 2024 46 min

Spreeklewe - Bevry van die wet

Romeine 7:6 "Maar nou is ons vrygemaak van die wet, want ons het gesterf en staan nie meer onder die wet waardeur ons gebind was nie. Nou kan ons dien in die nuwe bedeling van die Gees, nie in die ou bedeling van wetsvoorskrifte nie."
9 Oct 2024 5 min

#KomOnsPraatDaaroor - 9 Oktober

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
9 Oct 2024 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 2 Oktober

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
2 Oct 2024 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 25 September

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
25 Sep 2024 44 min
80 – 100