Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,970 Episodes
1500 – 1520

ToekomsVenster: Frustrasie

Het God dalk ʼn plan daarmee? Bewaar Hy my van iets? Weet Hy beter? Kan ek Hom vertrou?
18 Nov 2019 11AM 2 min

ToekomsVenster: Hier vind ons vreugde

Die Evangelie wil veel meer bereik as wat ons dit toelaat. Jesus sê kom agter my aan en ek sal julle vissers van mense maak. Waar vind ons Hom?
11 Nov 2019 10PM 3 min

ToekomsVenster: Dis chaos

Dis tyd vir herlewing. Dis tyd dat die kerk na vore tree en sy roeping vervul. Dis tyd dat Christene opdaag waar daar chaos is en orde bring.
11 Nov 2019 10PM 2 min

ToekomsVenster: In God se wêreld

Hy het ons wrede wêreld  betree en genesing gebring. Hy ruk mense daagliks uit hul skynbestaan uit. Hy bring bevryding en roep hulle dan om ander te help om vry te kom.
8 Nov 2019 6AM 3 min

ToekomsVenster: Hoe ken mense jou?

Ons leef  in hierdie wêreld en ons name is nie onbelangrik nie. Ons name kry egter eers betekenis wanneer dit in die boek van die lewe opgeteken is. Tot dan is ons al ons wêreld se titels ten spyt, essensieel verlore en sonder ʼn toekoms.
29 Oct 2019 12AM 3 min
1500 – 1520