Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,970 Episodes
1520 – 1540

ToekomsVenster: Kyk soos God kyk

Die beste kwalifikasies is die wat Dawid het: 'n nederige afhanklikheid en ’n hart wat warm klop vir God. Kan God jou gebruik want hy het 'n mooi pad vir jou!
21 Oct 2019 7AM 2 min

ToekomsVenster: Ons mis die Gees

Dis die gemis aan die teenwoordigheid van die Heilige Gees, die kragtige aankondiging van die verlossingsboodskap en Woordverkondiging wat mense leeg huis toe stuur. Dis die dors na God.
12 Oct 2019 4AM 2 min

ToekomsVenster: Toon berou

Hy vra dit van sy kinders, nie terloops en in die verbygaan nie, maar intens en opreg. Dink daaroor na. Wat beteken dit om berou te toon?
30 Sep 2019 12PM 4 min

ToekomsVenster: Riglyne vir die toekomspad

Hoe nader ons, sy kinders en sy volk, aan God leef, hoe nader kom ons aan mekaar as medemense, veral in ’n diverse omgewing wat maklik aanleiding gee tot konflik en misverstand.
30 Sep 2019 12PM 4 min
1520 – 1540