Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
319 Episodes
220 – 240

Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek

Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek. Luisteraars kan aanlyn gaan om die stand van hulle prostaat gesondheid te monitor en te weet watter vrae 'n dokter hul gaan vra voor hulle besoek. Kry dit nou by https://sanatural.co.za/bph-screening-tool/ Luisteraars kan ook aanlyn registreer en meer inligting kry by https://livingnaturallyacademy.co.za/
8 Jun 2022 12AM 9 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se "Multiforce"

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se "Multiforce" vir ‘n gesonde pH van die liggaam. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za. Multiforce is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Dis-Chem en ook by Clicks.
18 May 2022 12AM 14 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Echinaforce Junior

Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se Echinaforce Junior. Hoekom moet jy hierdie A.Vogel produk vir jou kind gebruik om lugweg infeksies te voorkom en te behandel? Echinaforce Junior is beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Vir navrae stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za
11 May 2022 12AM 9 min

Anette Rheeder praat oor A.Vogel se produk "Echinaforce Sore Throat"

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se produk "Echinaforce Sore Throat Spray", die naam verklap baie, maar daar is goeie redes waarom jy juis hierdie sproei wil gebruik. "Echinaforce Sore Throat Spray" is beskikbaar by apteke, en ook by Dis-Chemen en Clicks. Vir meer inligting oor die produk en ons unieke…
4 May 2022 12AM 9 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se produk Molkosan

Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se produk Molkosan, hulp en ondersteuning vir die derm kanaal. Vir meer inligting stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za.Molkosan is ook is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en DisChem.
27 Apr 2022 12AM 8 min

Estie Schreiber gesels oor BIO-STRATH en die gesondheid van jou kind.

My kind wil nie eet nie! My kind sukkel om te konsentreer! Wat kan ek doen om my kind te help, en eksamen tyd is om die draai? Die produk waaroor ons gaan gesels is BIO-STRATH. Dit is beskikbaar in stroop of tablet vorm by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en ook…
13 Apr 2022 12AM 13 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se Menoforce

Estie Schreiber gesels warmgloede, nagsweet en die oorgangsjare van vroue die week, en A.Vogel se Menoforce tablette kan help. Vir meer inligting besoek ons webtuiste by www.avogel.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za. Menoforce is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en by Dis-Chem.
23 Mar 2022 12AM 10 min

Estie Schreiber praat oor A.Vogel se Circulation Formula

Die week gesels Estie Schreiber oor die sirkulasiestelsel en veral mense wat sukkel met wintershande en voete. Die produk waaroor ons gesels is A.Vogel se Circulation Formula. Nou beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels en ook by Dis-Chem. Vir meer inligting besoek ons webtuiste by www.avogel.co.za of stuur vir ons 'n epos…
16 Mar 2022 12AM 12 min

Estie Schreiber gesels die week weer oor Crataegus Oxy hart druppels

Estie Schreiber gesels die week weer oor die hart, en die produk is A.Vogel se Crataegus Oxy hart druppels. Die natuur se tonikum vir elke hart wat ekstra hulp benodig. Die produk is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels en Dis-Chem. Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.avogel.co.za, of kontak…
8 Mar 2022 11PM 12 min

Estie Schreiber vertel hoe ThreshHold mense se lewens raak

‘n Storie van hoop oor kroniese pyn. Estie Schreiber praat oor hoe ThreshHold mense se lewens raak. Vir meer inligting stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za, of besoek gerus ons webtuiste by www.threshhold.co.za. ThreshHold tablette en jel is beskikbaar by apteke, Dis-Chem en Clicks.
22 Feb 2022 11PM 11 min

Anette Rheeder gesels met ons oor Threshhold Real MSM

Anette Rheeder gesels oor Threshhold Real MSM, die natuur se antwoord om pyn en inflammasie te voorkom. Threshhold Real MSM is beskikbaar in tablette asook in gel om uitwendig aan te smeer. Beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en ook by DisChem. Vir meer inligting stuur vir ons 'n epos na…
15 Feb 2022 11PM 10 min

Anette Rheeder gesels vandag oor A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier

Vandag praat Anette Rheeder oor A.Vogel se produk, Multiforce Alkaliese poeier. Het jy al ooit gewonder waarom hierdie produk net in 'n poeier vorm beskikbaar is? Hierdie is een van die vrae wat beantwoord sal word. A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels en ook by Clicks…
1 Feb 2022 11PM 10 min
220 – 240