Estie Schreiber gesels vandag weer oor "ThreshHold" wat help met kroniese pyn!
--:--
Estie Schreiber gesels vandag weer oor kroniese, seer pyn! Hoe kan die natuur help, want om aanhoudende pynpille te drink kom met menigte newe effekte. Is dit moontlik dat "ThreshHold" kan help? "ThreshHold" is beskikbaar as tablet en jel van apteke landswyd. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za