Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
319 Episodes
280 – 300

Die liedjie Hardekole het oor die 10 Miljoen "views"

Soos die vier manne, Ricus Nel, Refentse, Adam Tas en Bok van Blerk aanhaal in die lirieke - Manne dis 'n voorreg, is dit baie gepas in vandag se mylpaal met Hardekole wat meer as 10 Miljoen views bereik het. Hardekole, die enkelsnit en musiekvideo was 3 jaar terug in…
8 Apr 2020 2AM 4 min
280 – 300