A.Vogel "Circulation Formula", die produk vir almal wat sukkel met bloed sirkulasie

Loading player...
Anette Rheeder gesels vandag oor A.Vogel "Circulation Formula", die produk vir almal wat sukkel met koue hande, voete en probleme het met bloed sirkulasie. Jy kan A.Vogel se produkte by jou naaste Apteek kry of jy kan vra dat dit bestel word. Vir navrae, stuur gerus 'n e-pos na info@sanatural.co.za, ons antwoord graag!
12 Jul 2023 12AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze, hoof van die Women's Desk by die Namibia Football Association en 'n baanbreker vir vrouesokker in Namibië, oor die Sokkerwêreldbeker. As voormalige nasionale speler deel sy haar insigte oor die toernooi, die ontwikkeling van die sport en die groei van vrouesokker.
26 Jun 4AM 8 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Isack Hamata

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Isack Hamata oor die Sokkerwêreldbeker en die groter wêreld van sokker. Isack is ’n Namibiese sokkeradministrateur en sportontleder met ’n sterk agtergrond as voormalige sportjoernalis. Hy is bekend vir sy diep kennis van die spel en deel insiggewende ontleding oor internasionale sokker, asook sy…
25 Jun 9AM 9 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Jacques du Toit

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Jacques du Toit, ’n Namibiese sosiale sokkerspeler wat vir Alte Herren van DTS (Deutsche Turn- und Sportverein) in Windhoek speel. Jacques deel sy liefde vir sokker, sy unieke reis in die sport nadat hy eers op 27 begin speel het, en sy perspektief op…
24 Jun 5AM 7 min