OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,486 Episodes
1 – 20

Privaatveeartse toets van buffels

Pieter Moller berig oor privaatveeartse wat binnekort die rol van staatsveeartse kan vul met die toets van buffels se gesondheidstatus.
25 Sep 2024 11AM 1 min

Kaas ghoeroe

Pieter Möller berig oor 'n kaas ghoeroe wat onlangs sy kundigheid gedeel het oor die maak van kaas.
24 Sep 2024 8AM 2 min

Melkboere waarskynlik miljoene kwyt

Pieter Möller berig oor 'n groot aantal melkboere, wat Vrystaatse produsente insluit, wat waarskynlik miljoene rande kwyt is na 'n onlangse likwidasie geval.
19 Sep 2024 11PM 1 min

Nampo Kaap 2024 besoekers indrukke

Pieter Möller het Nampo Kaap buite Bredasdorp verlede week besoek en hy gesels met 'n paar besoekers aan dié besonderse landboubskou.
15 Sep 2024 11PM 5 min

RPO uitgebreide dienste

Pieter Möller berig oor die Rooivleisprodusente Organisasie wat in 'n onlangse verklaring weereens hulle uitgebreide dienste verduidelik het.
15 Sep 2024 11PM 1 min

Inflasiekoers in Zambië

Pieter Möller berig oor die inflasiekoers in Zambië wat die hoogste is die afgelope twee-en-'n-halfjaar.
8 Sep 2024 11PM 1 min

Nuus uit die pluimveebedryf

OFM Agri se Pieter Möller berig oor nuus uit die pluimveebedryf, ná 'n onlangse belangrike hofuitspraak.
5 Sep 2024 3PM 1 min

Cleaver-toekennings

Pieter Möller berig oor die gewilde, jaarlikse Cleaver-toekennings vir beste slaghuise het onlangs plaasgevind.
26 Aug 2024 11PM 1 min
1 – 20