Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Volgens ‘n verslag van Cape Wools, is dit belangrik dat kleinveeboere seker moet maak van die regte inenting teen slenkdalkoors om die doeltreffendheid van die entstof te verseker. Die entstof kan verseker doeltreffend wees, mits die regte prosedures gevolg word. Onder andere word aanbeveel dat dit te alle tye in…
Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Slagpryse geniet goeie ondersteuning. Speenkalfpryse het egter verder gedaal hierdie maand en slagpryse het sterk gestyg. Stoorlampryse het die afgelope week gedaal. Hoendervleispryse…
AgriOrbit berig oor ‘n tekort aan snotsiekte-entstof in Suid-Afrika, nadat daar verlede jaar ‘n ooreenkoms gesluit is tussen Onderstepoort Biologiese Produkte en ‘n navorsingsinstituut in Skotland. Die doel hiermee was om tegnologie te verkry vir die ontwikkeling, registrasie en vervaardiging van ‘n entstof teen snotsiekte. Dit blyk egter nou dat…
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, praat oor die uitbraak van bek-en-klouseer in Suid-Afrika en ook oor die sogenaamde “hot spots” waar dit voorkom. Die Departement van Landbou het alreeds met maatreëls begin om dit hok te slaan, maar volgens Maré is die enigste manier…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor huurarbeiders en wanneer werkers as huurarbeiders beskou word. Moolman verduidelik die definisie van huurarbeiders. Volgens hom is daar tans ongeveer 11 000 van hierdie arbeiders se eise wat…
China het begin met beplanning om hul sojaboonproduksie te verhoog, nadat dit verlede jaar skerp afgeneem het, aangesien meer mielies verbou is. Mielies was vroeer meer winsgewend, maar die Chinese regering beoog nou om sojaboonproduksie te stabiliseer en selfs te verhoog.
Volgens ‘n verslag, na ‘n ondersoek oor Namibie se wildbestuursbeleid, is bevind dat die land se beweerde bewaringsukses en ekonomiese voordele vir arm gemeenskappe, grootliks ‘n versinsel is. Die wildbewaringsmodel het ‘n goot aantal foute uitgewys, onder andere dat gemeenskappe slegter daaraan toe is, as selfs voor onafhanklikheidswording. Verskeie redes…
Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson was ‘n klompie jare gelede aangewys as Suid-Afrika se Skaapboer van die jaar. Hy is ook ‘n bekende motiveringspreker, berader, predikant, maar bo alles ‘n grondeienaar, produsent en boer. Saunderson gebruik eenvoudige terme in landbouers…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het verder gedaal hierdie maand. Stoorlampryse het die afgelope week gestabiliseer. Hoendervleispryse het ‘n opwaartse neiging getoon. Varkvleispryse het intussen verder…
ABC News berig oor swartmerinoskape wat al hoe gewilder begin raak. Veral in Australie is dit ‘n gesogte ras, vanwee ‘n groeiende belangstelling in natuurlike wolprodukte. Volgens leiers in die bedryf oorskry die vraag tans die aanbod en raak die skaap ook gewilder in Noord-Amerika met groeiende belangstelling daar. Volgens…
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die positiewe en negatiewe pole wat die hele landbousektor tans oorheers. Die goeie reën en goeie landboutoestande in die begin van die seisoen, word nou opgeweeg teen negatiewe faktore soos die springkane en die oorlog in die Oekraine…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor die heffing van grondbelasting in die landbousektor. Die onderskeid word getref tussen munisipale dienste, wat deur die plaaslike munisipaliteit gelewer word teenoor grondbelasting , wat volgens sekere waardasies…
7 Mar 2022 12AM
4 min
1120 – 1140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.