OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
120 – 140

Huntex 2025

Pieter Möller brings us news on the annual Huntex show which will take place next month in Midrand.
31 Mar 10PM 1 min

Bewaring van skaars spesies

Pieter Möller berig verder oor die bewaring van skaars spesies wild met goeie nuus oor 'n hervestigingsprojek.
30 Mar 8PM 1 min

Advies vir melkprodusente

Pieter Möller berig oor advies vir melkprodusente na aanleiding van 'n onlangse webinaar deur Melk SA.
26 Mar 11PM 1 min

Bulseleksie vir kuddeverbetering

Pieter Möller berig oor bulseleksie vir kuddeverbetering, na aanleiding van verskeie bees-inligtingsdae wat tans in Sentraal SA plaasvind.
24 Mar 4AM 1 min

Teelwaardes van bulle

Pieter Möller gesels met 'n bekende in die beesbedryf oor teelwaardes van bulle.
23 Mar 8PM 2 min

Kobus Bester oor Simbra teelwaardes

Pieter Möller het met een van die hoofsprekers gesels by 'n gewilde, jaarlikse boeredag op Reitz. Kobus Bester verduidelik kortliks teelwaardes by beeste.
19 Mar 10PM 2 min

Gewilde boeredag op Reitz

Pieter Möller gesels met een van die organiseerders van 'n baie gewilde boeredag volgende week in Reitz.
11 Mar 2AM 2 min

Dawie Maree oor onteieningswet

Pieter Möller gesels met 'n bekende landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor onder andere banke se reaksie op die voorgestelde onteieningswet.
3 Mar 8PM 4 min

Skaap Sielkunde

Pieter Möller gesels met 'n bekende veekundige oor "Skaap Sielkunde".
2 Mar 7PM 2 min
120 – 140