OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,812 Episodes
1560 – 1580

PM berig onder andere oor nuwe datums vir die “World Steak Challenge”.

In Dublin, Ierland is bekendgemaak dat die World Steak Challenge wat verlede jaar weens die Covid-19 pandemie afgelas is, vanjaar op 7 Julie sal plaasvind. Ons berig ook oor die bevindings van navorsers aan verskeie Amerikaanse universiteite en navorsingsorganisasies, wat studies gedoen het op beesrespiratoriese siekte (BRS) en die negatiewe…
31 Jan 2021 9PM 1 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
28 Jan 2021 9PM 3 min

Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor,

Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor die aktiewe debat wat…
28 Jan 2021 9PM 3 min

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse.

Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek oudergewoonte die jongste kommoditeitspryse. Die rand het redelik sterk gebly teenoor die dollar. Vleispryse het egter gekrimp. Skaapvleispryse het meer ondersteuning gekry. Goeie reenval en goeie weiding beteken weer kuddebou. Vleisvarkpryse het ook redelik konstant gebly. Wolpryse het…
26 Jan 2021 9PM 4 min

PM berig oor ‘n veldtog om die vleisbedryf in Brittanje ‘n hupstoot te gee

n Veldtog is in Brittanje van stapel gestuur om die vleisbedryf ‘n hupstoot te gee. Die groei in inkomste wat danksy die veldtog gegenereer is, verteenwoordig die verkope van bykans 742 ton beesvleis. Ons berig ook oor ‘n nuwe McPlant-reeks vir McDonald’s. Hierdie reeks, wat alreeds vanjaar beskikbaar behoort te…
26 Jan 2021 9PM 1 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
21 Jan 2021 8PM 3 min

Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor,

Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor die aktiewe debat wat…
21 Jan 2021 7PM 6 min

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse.

Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek oudergewoonte die jongste kommoditeitspryse. Vleispryse het gestyg as gevolg van die inperkings. Stoorlampryse het veral gestyg. Vleisvarkpryse het ook gestyg. Die vraag na bokke het skerp afgeneem. Wolpryse het effens gestyg as gevolg van die val van die…
19 Jan 2021 9PM 4 min

PM berig oor nuwe pogings in Wallis om dierewelsyn te help.

In Wallis het diereliefhebbers gejuig oor die nuus dat die land se leiers dierewelsyn wil opskerp. Aangesien subsidiebetalings van die begin van die jaar af nie langer die reels van die Europese Unie volg nie, kan die Walliese regering nou sy eie skema implementeer. Peilings het reeds aangetoon dat die…
17 Jan 2021 11PM 1 min

Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor

Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandeesweek gesels hy oor die aktiewe debat wat tans gevoer…
14 Jan 2021 9PM 9 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
14 Jan 2021 9PM 4 min
1560 – 1580