OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
160 – 180

Wolbemagtigingstrust

Pieter Möller berig oor 'n wolbemagtigingstrust wat onlangs gestig is tot voordeel van produsente in dié bedryf.
20 Jan 2025 9PM 1 min

Wol- en tekstielbedryf nuus

Pieter Möller berig oor die wol- en tekstielbedryf wat weer vroeg in die jaar in die nuus is met nuwe inisiatiewe.
19 Jan 2025 7PM 1 min

Wild RSA jaarlikse wenners

Pieter Möller berig oor Wild RSA wat onlangs hulle jaarlikse wenners bekend gemaak het.
13 Jan 2025 6PM 1 min

Klimaatslim-Ambassadeur kompetisie 2025

Pieter Möller berig oor vanjaar se Klimaatslim-Ambassadeur kompetisie, waarvan verskeie produsente in Sentraal SA al finaliste en wenners was.
5 Jan 2025 7PM 1 min
160 – 180