Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Tjoepie Groenewald is ‘n kenner op sosiale media-gebied en hy is aan die woord met nuus uit die landbousektor se sosiale media. Groenewald verduidelik die konsep van NDVI-tegnologie. Hy verduidelik ook hoe sattelietbeelde, wat infrarooi gebruik, plante kan bestudeer. Hy verduidelik verder hoe huidige tegnologie reg aangewend moet word om…
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die steeds moeilike situasies en uitdagings waarmee die samelewing gekonfronteer word en wat die lewenslessies is wat ons kan saamneem uit moeilike situasies. Moller gee redes hoekom daar nog baie hoop…
Eksteen Brand van Hydac in Johannesburg, bespreek vandag outomatiese waterfilters. Drukvalle word deur die filters gemeet. Dit word deur ‘n rekenaar dopgehou en is daar opsies om te vergelyk. Gebruikers kan filters ook self beheer en Brand verduidelik hoe dit gedoen kan word. Hy verduidelik ook nog ‘n metode hoe…
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek die jongste graan- en vleispryse. Volgens van der Merwe is daar baie faktore wat ‘n rol speel in die huidige bepaling van produkte se pryse. Volgens Van der merwe het wit- en geelmieliepryse goeie opwaartse ondersteuning gekry die…
Die Sussex Telersgenootskap het aangekondig dat hul Eeufeesvieringe en feesprogram na 2021 uitgestel is. Die beplanning word ook gedoen om dit volgende jaar weer tydens Bloemskou aan te bied. Tydens hierdie beplande byeenkomste, sal die Nasionale Kampioenskappe weer plaasvind. Die Landboustudent van die Jaar-kompetisie is ook intussen uitgestel na volgende…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Univeriteit Vrystaat, gee sy mening oor die hofinterdik van die DBV oor die uitvoer van lewendige skape per skip. Die uitvoer van lewendige skape na die Midde-Ooste is ‘n belangrike skakel en mark vir die Rooivleisbedryf. Mare is van mening dat dit sou kon…
Die politieke ontleder, Theo Venter van die NWU Besigheidskool in Potchefstroom, gee ‘n perspektief oor die jongste aankondigings deur die Staatspresident van “verligting” op Fase 3 van inperking. Venter verduidelik dat baie van die land se inwoners eintlik al klaar na ‘n volgende vlak beweeg het en dat die regering…
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, verduidelik vandag die verskille tussen ‘n wet, ‘n regulasie en ‘n direksie. Moolman gee ‘n uiteensetting daarvan en ook hoekom dit belangrik is vir die land se inwoners tydens die staat van inperking. Sekere ministers het regte verkry om bepalings te maak en kan reels…
Die landbounuus-agentskap Dairy Global berig dat ‘n nuwe stelsel aan die Universiteit Sydney ontwikkel is wat mankheid outomaties by suiweldiere kan opspoor. Mankheid is ‘n voortslepende probleem in die suiwelbedryf en een van die siektes wat die grootste finansiele impak vir melkboere inhou. Food Navigator berig ook oor die bekendstelling…
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die steeds moeilike situasies en uitdagings waarmee die samelewing gekonfronteer word en wat die lewenslessies is wat ons kan saamneem uit moeilike situasies. Moller gee redes hoekom daar nog baie hoop…
Eksteen Brand van Hydac in Johannesburg, bespreek vandag die spoel-konsep vir outomatiese filters en hoe om besparings teweeg te bring by veral besproeiingsboerdery. Hy behandel ook skraap- en gravitasie filters. Wanneer vuilgoed in die filters vassit, verduidelik Brand, hoe die skoonmaak-proses verloop. Spoelkleppe se filtrering is ook meer effektief omdat…
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek die week se jongste vleispryse. Volgens hom verskil pryse van area tot area . Speenkalfpryse het weer sywaarts beweeg hierdie week. Die hoogste pryse is in Mpumalanga behaal. Slagpryse in die land word ook vergelyk en Van der…
FarmBiz reports that the Agricultural Research Council, Raisins SA and Culdevco recently launched Sundowner, the first-ever commercially registered South African raisin cultivar. The dried fruit industry and the ARC have partnered over decades in a breeding and evaluation research initiative which invested in a raisin cultivar. Sundowner was a result…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die interessante konsep van “Urban Farming”, wat veral deur opkomende boere in die informele nedersettings rondom stede en dorpe beoefen word. Mare verduidelik die grootte area waarin die intensiewe boerdery plaasvind. Hy verduidelik ook die twee tipes boerderye wat…
Die nuusagentskap ABC-News berig dat ‘n kuberaanval onlangs verantwoordelik was vir die kansellasie van wolverkope in Australie. Die maatskappy wat verantwoordelik is vir die verkope van wol in Nieu-Zeeland en Australie, is gedreig met sogenaamde losprysware, wat onder andere insluit die bekendmaking van hul data of die blokkering van data…
Die Petana Beefmasters Stoetery in die Wolmaransstad-distrik van die Noordwes Provinsie, is ‘n bekende stoetery wat later vanjaar hulle 23 ste produksieveiling hou. Tydens ‘n besoek aan die plaas, het ons meer uitgevind oor waar die voorliefde vir die spesifieke ras ontstaan het. Die Koekemoer-familie, bestaande uit Peet Koekemoer (Snr),…
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Dr Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, gee ‘n voorskou van vanmiddag se landbou-webinar wat om 16:00 gaan plaasvind. Die webinar gee ‘n vooruitsig van markpryse in die graan-, sowel as in die vleisbedryf. Van der Merwe, wat ook Uitvoerende Bestuurder van AMT is, is wyd bekend…
Thinus van Zijl, Hoofbestuurder van Agri Gauteng, vertel vandag van ‘n baie interessante webinar wat vir jongboere aangebied word, met die tema “Water” en verskeie sub-temas wat wissel tussen volhoubaarheid, regulasies, skoon water en sanitasie. Die webinar vind volgende Vrydag plaas. Van Zijl gee ‘n uiteensetting van die program en…
9 Jun 2020 8PM
2 min
1720 – 1740
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.