OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,812 Episodes
1760 – 1780

Pieter Moller discusses lemons as a versatile and handy citrus fruit

Lemons are among the most popular citrus fruit in the world. Today we discuss where citrus fruit originated and when citrus trees were planted for the first time in South Africa. Currently lime production in South Africa is very limited because other citrus crops are more profitable. Lemons can be…
19 May 2020 8PM 2 min

Prof Elmarie Slabbert gesels oor die impak van die Corona virus op die toerismebedryf

Prof Elmarie Slabbert, Direkteur van die Toerisme Navorsingseenheid aan die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, verduidelik die impak wat die huidige inperkingsmaatreels het op die toerismebedryf. Sy gee ook ‘n oorsig van die wildbedryf wat groot skade berokken is, omdat veral oorsese en plaaslike jagters se reise en besoeke aan wildsplase…
17 May 2020 8PM 2 min

Reasons for the huge feed price increase in recent years

According to Stockfarm from Plaasmedia, feed prices have increased substantially in recent years. According to experts, the possible reasons are fixed costs at feed mills which are influenced by factors such as load shedding and unforeseen power cuts. Raw materials and exchange rates also play a major part in higher…
17 May 2020 8PM 2 min

Nuwe tegnologie kan koeie se gedrag en bewegings dophou

Die nuusagentskap Dairy Global berig oor nuwe tegnologie in die Ierse suiwelbedryf wat koeie se gedrag en bewegings dophou. Die tegnologie wat vroeer vanjaar tot stand gekom het, kan koeie monitor en is veral gefokus op die bestuur van veevoer. Die tegnologie kan koeie se aktiwiteite tydens voerinname evalueer en…
12 May 2020 8PM 1 min

Dr Frikkie Mare gesels verder oor die verhouding tussen die produsent en die verbruiker

Senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare, behandel vandag verder in sy weeklikse praatjie, die oproep in die sosiale media dat produsente en verbruikers nader aan mekaar moet beweeg en die sogenaamde middelman moet uitsny. Hy verduidelik die moontlike probleme wat kan ontstaan soos die gehalte waaraan eindprodukte…
11 May 2020 8PM 2 min

Duurste skaaphond ter wereld onlangs verkoop

‘n Borderkollie van Engeland het onlangs die duurste skaaphond in die geskiedenis van die wereld geword toe dit vir bykans R400 000 aan ‘n boer in Oklahoma verkoop is. ‘n Skaapwagter uit Engeland wat skaaphonde teel en oplei, het verlede jaar ook ‘n rekordbedrag vir ‘n soortgelyke hond behaal toe…
10 May 2020 8PM 5 min

Wenke hoe om tegnogie op jou plaas of besigheid te gebruik

Tjoepie Groenewald van Farmspace, ‘n sosiale media-kundige, gesels vandag oor die rol wat sosiale media speel by onder andere georganiseerde landboustrukture en meer nog by brandbestrydingsverenigings. Groenewald gee ‘n uiteensetting van die wet wat grondeienaars verplig om hul verantwoordelikheid rondom voorkomingsmaatreels na te kom en wat die wetlike implikasies vir…
7 May 2020 8PM 3 min

Claude Moller se inspirasie vir die naweek

In vandag se weergawe van Claude Moller se naweek-inspirasie, gee hy opbouende advies vir mense wat in hierdie moeilike en emosionele tye moet fokus op die regte dinge in die lewe. Landbouers, wat moet sorg vir kosvoorsiening en voedselsekuriteit, moet hard fokus om nie deur hulle emosies en negatiewe faktore…
7 May 2020 8PM 4 min

Minder goeie nuus uit die internasionale rooivleisbedryf.

Twee internasionale universiteite het in ‘n opvolg studie oor rooivleis, die teendeel aangevoer oor studies van verlede jaar wat bewys het dat rooivleisinname nie gesondheidsgevare inhou nie. Volgens die nuwe studie is selfs net twee porsies rooivleis per week, gekoppel aan ‘n 3-7% groter risiko vir kardiovaskulere siektes. Intussen bemark…
6 May 2020 8PM 1 min

Verbruikers se behoefte van direkte aankope by landbouprodusente

Die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare, verduidelik vandag die kosbesparingsimplikasies verbonde, wanneer die publiek die sogenaamde middelman wil uitsny en direk by die boer sy kosprodukte wil aankoop. Mare verwys dan na sosiale media-groepe wat hierdie sterk boodskap uitstuur om landbouers en verbruikers nader aan mekaar…
4 May 2020 8PM 2 min

Hans-Jurie Moolman bespreek die nuwe regulasies van die Rampbestuurswet

In vandag se praatjie oor nuwe en aangepaste wetgewing, gesels Hans-Jurie Moolman oor die nuwe regulasies van die Nasionale Rampbestuurswet wat die afgelope Donderdag aangekondig is. Dit bestaan uit nuwe regulasies wat aangekondig is, nadat die voriges herroep is. Die nuwe regulasies is in plek gestel om die sogenaamde “lock…
3 May 2020 8PM 1 min

Universiteit van Pretoria se Veeartseny Fakulteit vanjaar 100 jaar oud

Die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria vier vanjaar hul 100 ste bestaansjaar. Ons berig vandag oor die mylpale van die fakulteit wat 100 jaar gelede met slegs 8 studente begin het en vandag meer as 1000 studente huisves. Die fakulteit is ook die top fakulteit in Veeatsenykunde in…
3 May 2020 8PM 5 min
1760 – 1780