Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Skotland is op die voorgrond van etiese suiwelboerdery met ‘n projek wat onlangs van stapel gestuur is om kalwers langer by hul moeders te hou. In hierdie navorsing, behels dit dat etiese melkery as model ingespan word en sodoende die omgewings- en sosiale aspekte van boerderye kan verbeter. Die jaarlange…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Fakulteit Landbouwetenskappe, aan die Universiteit van die Vrystaat, gee vandag ‘n vooruitskouing van vleispryse en –produkte in die eerste twee weke van inperking, sowel as die volgende 3 weke. Volgens Mare het vleispryse oor die algemeen baie skielik gestyg, maar rooivleis het redelik stabiel…
Die nuusagentskap, Sheep Central, berig dat dierewelsynsgroepe in Australie opnuut gekant is teen die praktyke van vriesbrandmerke op skape, ondanks die groeiende steun wat die spesifieke praktyk van landbouers in die land daarvoor gee. Duisende wolprodusente in die meeste skaap-produserende provinsies van Australie, verkies hierdie metodes, veral om die risiko…
Die Lesotho Times het onlangs berig dat die verbod op wol- en sybokhaaruitvoere deur Suid-Afrikaanse maatskappye, opgehef is. In die afgelope bykans 2 jaar, was die land se wolbedryf in sak en as omdat die tender aan ‘n Chinese individu die alleenreg gegee het om die uitvoere te behartig en…
Ons gesels vandag verder met Tjoepie Groenewald van Farmboek oor hoe nuwe tegnologie drastiese aanpassings in die landbousektor teweeggebring het. Groenewald verduidelik dat landbouers hulself in ‘n nuwe era bevind waar kommunikasie heeltemal oornag verander het. Die huidige wyse van kommunikasie en tegnologie gaan in die toekoms waarde toevoeg tot…
Claude Moller, die bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel vandag met ons sy inspirasie vir die naweek. Moller verduidelik die mooi en goeie verhale wat uit hierdie inperkingstyperk voortspruit. Daar is mense met nuwe planne, nuwe doelwitte en almal wend die ekstra tyd op ‘n ander manier…
Eksteen Brand is ‘n bekende prosestegnologie-konsultant, verbonde aan die firma, Hydac in Johannesburg. Vandag gesels hy oor die sogenaamde dieselplaag, wat veroorsaak word deur bakteries soos mikro-organismes, swamme en giste en wat hoofsaaklik in diesel groei en ‘n tipe slyk vorm. Grootskaalse dieselverliese is dan die gevolg en landbouers kan…
Die Lesotho Times het onlangs berig dat die verbod op wol- en sybokhaaruitvoere deur Suid-Afrikaanse maatskappye, opgehef is. In die afgelope bykans 2 jaar, was die land se wolbedryf in sak en as omdat die tender aan ‘n Chinese individu die alleenreg gegee het om die uitvoere te behartig en…
Die bekende NWU landbou-ekonoom en Uitvoerende Bestuurder van AMT, Dr Johnny vd Merwe, gee vandag die nuutste markpryse vir die vee- en graanbedryf en verskaf redes vir die verskil in syfers van verlede week. Die vraag van verbruikers is tans laag en daar is volgens van der Merwe ‘n ooraanbod…
Dr Frikkie Mare, bekende landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, fokus vandag op die alledaagse probleme waarmee boere in Suid-Afrika tans gekonfronteer word. Mare verduidelik dat daar binne landbougemeenskappe struikelblokke is wat oorkom moet word, maar word boere terselfdertyd blootgestel aan uitdagings soos finansies, kontantvloei, wisselkoerse, droogtes en ander…
Die bekende regskenner, Hans-Jurie Moolman, gesels vandag verder oor die maatreels wat ingestel is om die Corona-virus te bekamp. Hy brei verder uit oor die Rampbestuurswet en sy bepalings. Hy praat oor die beweging van persone tussen provinsies. Dit sluit in die vervoer van vragte met voorrade van produkte soos…
In ons landbounuus kyk ons vandag weer na ‘n opsomming van die naionale minimumloon, sowel as die minimumloon vir plaas- en huiswerkers. Ons verfris weer die geheue van luisteraars met die Departement van Indiensneming en Arbeid se minimumlone, soos van toepassing sedert 1 Maart. ‘n Hulplyn is ook nou beskikbaar…
5 Apr 2020 8PM
1 min
1800 – 1812
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.