OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
340 – 360

Wat behoort presisie boerdery te wees?

Pieter Möller gesels met die besturende direkteur van 'n landboumaatskappy wat met hul hoofkantoor in Sentraal Suid-Afrika gesetel is.
10 Apr 2024 11PM 4 min

Ondersoek gelas in pluimveebedryf

Pieter Möller berig oor 'n ondersoek wat geloods is in die pluimveebedryf om vas te stel of daar aan al die regulasies voldoen word.
7 Apr 2024 8PM 1 min

Seldsame embrio oorplasing

Pieter Möller berig oor 'n seldsame embrio oorplasing in renosters wat onlangs in Kenia uitgevoer is.
3 Apr 2024 10PM 1 min

Nuwe ooreenkoms vir Lesotho-wol

Pieter Möller berig oor 'n nuwe ooreenkoms wat onlangs met Lesotho gesluit is om die lewensgehalte van dié land se wol- en angorra boere te verhoog.
25 Mar 2024 10PM 1 min

Nasionale Afslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Afslaerskompetisie wat weer eersdaags afskop by verskeie landbouskoue regoor Suid-Afrika.
24 Mar 2024 8PM 1 min

Nuwe projek vir VK-wolbedryf

Internasionale wolnuus: die wolbedryf in die Verenigde Koninkryk het begin met 'n nuwe projek wat voordele vir produsente inhou.
21 Mar 2024 9PM 1 min

Hoendervleisinvoere neem af

Pieter Möller berig oor die invoer van hoendervleis na Suid-Afrika wat beduidend afgeneem het die afgelope jaar.
17 Mar 2024 9PM 1 min
340 – 360