Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
1680 – 1700

Gateway News

The inspiring testimony of how a well known international trumpet player reacted to the prompting of God, cancelled important performances and paid his own fare to come all the way to SA to come and play Amazing Grace for Him.
5 Jan 2021 8PM 4 min

Lynette Beer skryf: Hoor God Se Stem

Ons hoor baiekeer nie God se stem nie omdat ons net soms Sy leiding vra - gewoonlik tydens ń krisis of voor ń belangrike besluit. Dan raak ons gefrusteerd omdat ons nie duidelik hoor wat om te doen nie. En begin ons wonder hoekom ons nie sy stem hoor nie.
9 Dec 2020 3AM 20 min

Gateway News

We focus on the kind of news that can build us up. Gateway News is a weekly newsletter that features the past week's Christian news across the country. Johann is speaking to editor, André Viljoen, for an update on what is happening in the Kingdom.
3 Dec 2020 2AM 5 min

Sy genade is altyd groter

Johann gesels met Marietjie Heyns. Sy is een van ons luisteraars, maar haar getuienis is een van verkeerde besluite en verskriklike gevolge en hoe die Here dit alles ten goede kan omdraai vir die wat Hom liefhet.
3 Dec 2020 2AM 8 min

Marissa Verheij se alles

Johann Els gesels met Marissa Verheij, 'n aanbiddingskunstenaar wat haar nuwe lied: "Everything" huidiglik vrystel.
2 Dec 2020 1AM 12 min

Org van der Merwe

Johann Els gesels met Org van der Merwe oor sy werk met die Revived Pulse Foundation, waar hy in 2021 een keer per maand vir 'n jaar 'n groooot uithou uitdaging gaan doen (enigiets van Ysterman tot Comrades), wat hom die geleentheid gee om bewustheid en fondse in te samel…
19 Nov 2020 11PM 14 min

Heinrich Booysen se miljoen siele

Tydens die moeilikste deel van die grendelstaat (Apr 2020) is die Heinrich Booysen Bediening gebore om evangelisasiewerk te doen. Siele ! Siele! Siele! Maar die Here moes hom diep gaan haal om hom daar te kry…
19 Nov 2020 12AM 18 min

Jan van Staden - Die Noagvoël

Jan van Staden is Hoof van Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen, en 'n kranige skrywer. Toe die grendelstaat dus die skool se gewone aanvullende inkomste beperk, grou die Here Jan se voltooide skryfstuk onder die stofwolke uit, en maak daarvan 'n heerlike skool projek tot Sy eer!
13 Nov 2020 2AM 17 min

Desiree Spolander Livingwellmusic.co.za

Johann Els is speaking to Desiree Spolander. She started a brand new business during the lockdown, called "Livingwellmusic" and has seen God's hand clearly in all of it.
12 Nov 2020 12AM 13 min

Liezl Klemm Viljoen - Lief vir Liezl

Johann Els gesels met Liezl Klemm Viljoen oor haar boek "Lief vir Liezl: My storie van drank, dwelms en losbandigheid...tot bekering."
10 Nov 2020 8PM 19 min

Gateway News Interview: US Election 2020

Johann speaks to Gateway News editor, André Viljoen about their coverage of the US election. Lindy-Ann Hopley, one of their columnists "office" camped across the White House to participate in a 24-hour prayer and worship tent.
6 Nov 2020 3AM 5 min

Beth Human - Treemaker

Johann Els gesels met Beth Human, 'n kunstenaar wat in Klassieke Opera opgelei is, en wat die werklikheid van depressie ken, maar ook weet hoe om Sy hand daardeur vas te hou. 'n Wonderskone liedjie soos Tree Maker kom uit so 'n openbaring.
6 Nov 2020 2AM 15 min

Leyonie Marais - De Throne the Rapist

Johann Els talks to Leyonie Marais about her book - DeThrone the Rapist and about how the Lord can make one new after such an unimaginable trauma.
5 Nov 2020 4AM 15 min

Meet Radio Pulpit's new CEO

Rev Karel Verhoef has been working at Radio Pulpit for 24 years and has extensive knowledge of the Station’s operations. Read more about him and hear what he has to say about what's next for 657AM.
15 Oct 2020 11PM 7 min

2 Decades of Serving in South Africa's Parliament

Johann talks to Cheryllyn Dudley about "What I learned serving in Parliament." After 20 years in parliament, she gained a lot of wisdom about making impossible relationships work and how a Christian should act in a dark world.
14 Oct 2020 6AM 18 min

Dare to love

Die Dare To Love beweging is 'n beweging wat soos 'n veldbrand versprei het, veral tydens die grendelstaat, toe die behoeftes van Suid Afrikaners skielik soveel meer sigbaar geword het. Ons gesels met Herman Steynberg wat mede-dienende leier is van die beweging, saam met Daryl Harding, oor waar die idee…
30 Sep 2020 5AM 16 min
1680 – 1700