On air

Radio Pulpit

Live stream
--:--
Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.

Recent podcast episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in Flaminke

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor Flaminke, en ons Rom 1:20 hulle 😉
4 Jun 1AM 7 min

Jaco Strydom: my onmiddelike gebed

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “My onmiddelike gebed.”
4 Jun 1AM 1 min

5 Areas in our lives to walk in Kingdom Wealth.

Sibongile Mofokeng is talking to Ambassador Prudence Mocumi about 5 Areas in our lives to walk in Kingdom Wealth. They are looking at Marketplace Champions Conference which will be dealing with a stewarding kingdom wealth conference on the 29th of June 2024 from 09:00 -15:00 at 133 1st Road Linbro…
3 Jun 9AM 42 min

Ps Japie Venter: Gaan kyk

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Gaan kyk” uit MARKUS 6:38 AFR53‬ En Hy sê vir hulle: Hoeveel brode het julle? Gaan kyk. En toe hulle dit te wete gekom het, sê hulle: Vyf, en twee visse.
4 Jun 11AM 5 min

Dr Gustav Gous: geneog is genoeg

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Genoeg is genoeg.”
4 Jun 11AM 4 min