Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,895 Episodes
60 – 80

Jannie Pelser - Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en die vraag: “Waar is God?”
27 Jan 7AM 6 min

Retief Burger: Hoopvol - Hoe leef ek in oorwinning?

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe leef ek in oorwinning?” en hy gaan aan met laas week se tema met baie praktiese raad.
27 Jan 7AM 9 min

Hannelie Rockas ken God se goedheid

Johann Els gesels met Hannelie Rockas, ‘n luisteraar van ons wat graag haar getuienis vanmiddag wil lewer, oor hoe goed die Here in haar lewe was.
27 Jan 6AM 5 min

Wynand du Preez: Belê in dit wat hou

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Belê in dit wat hou” uit Lukas 6
27 Jan 6AM 5 min

Kalaharistories - Vergange se dae

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Vergange se dae” uit Jak 1:4 NLV
22 Jan 7AM 6 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en oor hoe om 2026 te benader.
20 Jan 7AM 5 min

Retief Burger: Hoe leef ek in oorwinning?

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe leef ek in oorwinning?” uit 1 Joh 5:4
20 Jan 7AM 5 min

Wynand du Preez - Geniet wat Hy jou gegee het

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Geniet dit wat die Here jou gee om te geniet” uit Joh 2.
20 Jan 6AM 6 min

Ds Janlu Kuyler - Barnabas se inspraak

Ds Janlu Kuyler (Leraar van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Barnabas se belangrike inspraak in Handelinge 9.
15 Jan 7AM 5 min

Kalaharistories - Die mooi daarna

J Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die mooi daarna” uit Joh 4:39ª en vers 41-42
15 Jan 7AM 6 min

Elizabeth Botha oor die 2026 Wereldwaarnemingslys

Johann Els gesels met Elizabeth Botha, mediabeampte vir Geopende Deure Afrika oor hulle 2026 Wêreldwaarnemingslys, die navorsingsmetodologie en hoe die navorsing ‘n skokkende toename in Christen-vervolging uitwys.
15 Jan 6AM 12 min

Gateway News 14 Jan

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
14 Jan 7AM 5 min

Paul Kruger - Living a Kingdom Life

Johann Els gesels met Paul Kruger oor sy nuwe boek, Living a Kingdom Life – from Slavery to Inheritance. Hierdie boek is nie van ’n akademiese lessenaar af geskryf nie. Dit is van die pad af geskryf — vanuit oorlewing, verslawing, verlies, dissipline, mislukking, bekering, wagtyd en herstel. Daarom moet…
14 Jan 6AM 11 min

Huweliksfokus: Kwaadword is nie vir jou nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kwaadword is nie vir jou nie” uit Prediker 7:9.
14 Jan 6AM 3 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Ons het Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en oor hoe om 2026 te benader.
13 Jan 7AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Paulus se vrymoedigheid

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Paulus se vrymoedigheid.
11 Dec 2025 7AM 5 min
60 – 80