Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
740 – 760

Melanie Wright's life shows that there is hope

Melanie Wright talks about fear, anxiety, and self-doubt in sharing her own stories of homelessness, the dangers of dependence, and the sweet taste of triumph in the Lord.
19 Oct 2023 7AM 16 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
18 Oct 2023 8AM 5 min

Ps Japie Venter: Wie het dit gesê?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Wie het dit gesê?” uit LUKAS‬ ‭15:17‬ ‭NLV‬‬ [17] “Toe hy uiteindelik tot sy sinne kom, het hy vir homself gesê: ‘By die huis het selfs die gehuurde werkers meer as genoeg…
17 Oct 2023 8AM 4 min

Huweliksfokus: My maat is moeg geprobeer

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “My maat is moeg geprobeer.”
17 Oct 2023 7AM 4 min

Kalaharistories: rondstaan met twyfel

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Rondstaan met twyfel” uit Jak 1:5
12 Oct 2023 8AM 7 min

Jannie Putter: Die grootheid van die Here

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Die grootheid van die Here” uit Psalm 33, en vra hoeveel lag is daar in julle huis?
12 Oct 2023 8AM 5 min

947 Ride Jo-Burg Fietswedren gesprek

Johann Els gesels met Charles van Onselen en Dr Els oor die 947 Ride Jo-Burg Fietswedren waaraan die Radiokansel span gaan deelneem, en die voordele van so iets in die werksomgewing.
12 Oct 2023 7AM 12 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
11 Oct 2023 8AM 4 min

Ps Japie Venter - van geïsoleerd na ingebind

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Van geïsoleerd na ingebind” uit Spreuke 13:20 "Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg."
10 Oct 2023 8AM 5 min

Dr Gustav Gous

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: “Gasvryheid.”
10 Oct 2023 8AM 2 min

Dr Maretha Steyn oor die onderwys

Na aanleiding van Nasionale Onderwysdag, gesels Johann Els met Dr. Maretha Steyn, die departementshoof van Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde, oor die waarde van roepingsgedrewe onderwysers.
10 Oct 2023 7AM 17 min

Kalaharistories: doen wat reg is

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doen wat reg is” uit Spr 21:3 en Miga…
5 Oct 2023 8AM 6 min

Jannie Putter: Ons verskille skaaf mekaar

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Ons verskille skaaf mekaar” uit Spr 17:9 "Iemand wat stilbly oor die onreg teenoor hom, bevorder liefde tussen mense. Om gedurig daaroor te praat dryf vriende uit mekaar..."
5 Oct 2023 8AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
4 Oct 2023 8AM 4 min

Re:Fresh Aanbiddingsleierskonferensie

Johann Els gesels met Liesl Marx Davel oor die Re:Fresh Aanbiddingsleierskonferensie wat eersdaags by Doxa Deo Parkview aangebied word.
4 Oct 2023 7AM 17 min

Ps Japie Venter: waar is daardie vrede?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waar is daardie vrede?” uit 1 Joh 4:18 "Volmaakte liefde het nie plek vir vrees nie; volmaakte liefde dryf die vrees uit omdat vrees nog met straf behep is, en wie aanhou…
3 Oct 2023 8AM 4 min
740 – 760