Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,061 Episodes
120 – 140

Lynette Beer: Groot vergete mense

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Groot vergete mense” uit Rigters 3:31
11 Jun 10PM 4 min

Wilma van Schalkwyk - Radiokansel Hartklank

Janine van Niekerk gesels met Wilma van Schalkwyk, Radiobestuurder van Radiokansel, en nou ook aanbieder op Radiokansel Hartklank. Haar program se naam is Ligpunt en dit spog met baie van die Afrikaanse inhoud op Goeie Nuus Tyd.
10 Jun 10PM 18 min

Dr Anthony van Tonder: what were you created for?

We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers the theme “What were you created for?” from Gen 2:18
10 Jun 10PM 2 min

Mark Gibson My Plastic Products for low cost housing

Wynand spoke to Mark Gibson CEO of My Plastic Products on how they use recycled plastic to create not only jobs but also products from picnic tables to low-cost housing. If you want to contact Mark, you can contact their JHB office My Plastic Products 011 908 0408
9 Jun 11PM 13 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Rooibekrenostervoël.

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik ons voelkundige, Andrew Buitendach wat die Here omtrend Homself openbaar in die…
9 Jun 10PM 5 min

Jaco Strydom - God weerstaan die hoogmoediges

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “God weerstaan die hoogmoediges.”
9 Jun 10PM 2 min

Pray for Marriages

We need to pray for marriages today. 1 Peter 4:8 says: "Above all, love each other deeply, because love covers over a multitude of sins." Let is pray for love, servanthood and honour for God in marriages today
8 Jun 11PM 12 min

GNT Centurion Kinderfees

Wynand gesels met Lise Pieterse oor die Centurion Kinderfees wat tans in hulle 8 ste jaar van aanbieding is by laerskool Hennops Park . Jy;s welkom om Lize Pieterse vir meer inligting te skakel by 082 46 00 168
8 Jun 10PM 15 min

Dr Chuck Day: Run with Joy

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Gods sovereignty with his theme: “Run with Joy” from Hebr 12:1-2
8 Jun 10PM 5 min

Godsightings

Our Godsightings for the week is when we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness in His provision, protection, His healing, His revelation etc etc... anywhere you encountered and appreciated Jesus in your life this week.
5 Jun 10PM 9 min

Petro Kotze-Odendaal

Janine van Niekerk gesels met Petro Kotze-Odendaal. Sy het ‘n dramatiese getuienis wat sy in haar boek “Wanneer die krieke stil word” vertel. Ons is by haar vrystelling vanaand, maar ons wou eers die storie hoor.
4 Jun 11PM 20 min

Ds Karel Verhoef loods Hartklank en Jikelele

Janine van Niekerk gesels met Ds Karel Verhoef, want vandag is die dag dat ons die eerste twee nuwe radiostasies loods. Radiokansel Hartklank, en Radio Pulpit Jikelele.
3 Jun 10PM 19 min

Dr Anthony van Tonder: You are

We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers the theme “You Are”.
3 Jun 10PM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Goue Ster Manteldier

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik Marinebioloog Mariëtte Wheeler vir ons die wonder van die Goue Ster Manteldier…
2 Jun 10PM 7 min

Jaco Strydom - Heilige Gees Beweeg my

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Heilige Gees beweeg my” uit Handelinge 1:8
2 Jun 10PM 1 min

Mev Zinette de Wet AHMP seën.

Janine van Niekerk seën Mev Zinette de Wet van AHMP as skoolhoof en eerste Hekwagter van menige dames wat die deur vir Sy Koninkryk sal oophou, en Hom sal innooi, waarookal Hy hulle mag stuur.
1 Jun 11PM 10 min
120 – 140