Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,061 Episodes
280 – 300

Romeine 1:20 - God openbaar in die Vatoogvis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met ons Marinebioloog, Mariette Wheeler oor die eienaardige verskynsel genaamd die…
10 Feb 2025 9PM 8 min

Jaco Strydom: Skyn in die donker

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Skyn in die donker.”
10 Feb 2025 9PM 2 min

Charisse Le Roux from the Christian Police Association

Wynand spoke to Charisse Le Roux from the Christian Police Association about their organization and the recent launch of their new Bible for Police . If you want to order your own copy of this new Bible, contact the following people: Jan Swanepoel 082 374 4336 or Charmaine at 074…
9 Feb 2025 9PM 17 min

What does it mean that Jesus is interceding for us?

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Jesus interceding for us as evidenced in Isaiah 53.
9 Feb 2025 9PM 4 min

Godsightings

Your Godsightings for the week is when you recognise the hand of Emmanuel in your life, His love and faithfulness, healing, provision, protection, revelation... any instance where you interact with Jesus.
6 Feb 2025 9PM 8 min

Andie Steele Smith - Restoration

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Restoration” from Joel 2:25
6 Feb 2025 9PM 4 min

Mighty Women in God - Susan Coetzer

Janine van Niekerk gesels met Susan Coertzer oor Mighty Women in God in Parys (7-9 Mar) en sommer haar eie pad met Jesus ook.
5 Feb 2025 10PM 16 min

Lynette Beer: Koop die tyd uit

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Koop die tyd uit” uit Ps 118:24
5 Feb 2025 9PM 4 min

Mike Joubert - Lion of Judah

Janine van Niekerk is speaking to Mike Joubert about his journey with Jesus and his music. His new song - Lion of Judah
4 Feb 2025 10PM 19 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Rooioorlangstertjie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach oor die Rooioorlangstertjie en oor hoe die…
3 Feb 2025 9PM 7 min

Jaco Strydom: is jy 'n goeie mens?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Is jy ‘n goeie mens?”
3 Feb 2025 9PM 1 min

Johann Els word 70!

Johann Els se geliefdes en Radiokansel vier sy 70ste verjaarsdag! Judas 1:22-25
2 Feb 2025 9PM 18 min

Dr Chuck Day - What is God actually saying?

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at 1 Cor 12, 13 and 14 asking what God is actually saying?
2 Feb 2025 9PM 5 min

Godsightings

Godsightings – where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
30 Jan 2025 9PM 6 min

Andie Steele Smith - A Year of Purpose

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “a Year of Purpose” from Prov 29:18
30 Jan 2025 9PM 5 min
280 – 300