Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,061 Episodes
440 – 460

Quinton Manuels "sells" joy!

Janine van Niekerk is speaking to Quinton Manuels, whom she met at the Jesus Culture "Flow" launch, about his passion for joy in the body of Christ.
27 Aug 2024 10PM 16 min

Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Rom 12:9
27 Aug 2024 10PM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Jan Fiskaal

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Voëlkenner, Andrew Buitendach, vertel ons meer oor die Fiskaal Lanksman of beter bekend in…
26 Aug 2024 10PM 8 min

Pitch Your Business - 3Designs - Johan Visagie

As ‘n top 30 finalis in die Pitch Your Business kompetisie, gesels mJanine van Niekerk met Johan Visagie van 3Designs, oor sy besigheikdsidee, sy planne en sy uitdagings.
26 Aug 2024 10PM 7 min

Jaco Strydom - metafore in die Bybel

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Metafore in die Bybel”
26 Aug 2024 10PM 2 min

26 August 2024 Leon Marais 10 000 Bybels vir Malawie

Wynand gesels met Leon Marais van Harvesters Min oor die komende uitreik vanaf die 25ste September tot die 8ste Oktober waar hulle oor die 10 000 Bybels in 4 streke van Malawie gaan versprei
25 Aug 2024 11PM 17 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
25 Aug 2024 10PM 12 min

Andie Steele Smith: Compassionate God

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Compassionate God” from Ps 103:8-13
22 Aug 2024 10PM 5 min

Michael Bethany in SA for FLOW

Janine van Niekerk attended the Jesus Collective album launch for FLOW in Cape town this past weekend, where Michael Bethany from Gateway, joined them for the event.
21 Aug 2024 11PM 22 min

Lynette Beer: Wysheid bring vreugde

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wysheid bring vreugde” uit Spreuke 3:17
21 Aug 2024 10PM 5 min

Dr Ray Ciervo - Who made God?

Apologetics SA has another conference end of this month, and one of the speakers is Dr Ray Ciervo, who will be covering some interesting questions like “Who is God?”
20 Aug 2024 10PM 18 min

Huweliksfokus: Moenie te veel van jouself dink nie

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Moenie te veel van jouself dink nie.”
20 Aug 2024 10PM 3 min

Rom 1:20 - God openbaar in die vlooi

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw vertel ons meer oor nog ‘n insek waaroor ons…
19 Aug 2024 10PM 7 min

Jaco Strydom: Dien God se hart raak

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Dien God se hart raak.”
19 Aug 2024 10PM 2 min

Pray for Rain

Every third Monday we pray for something strategic in SA, and today we are praying for rain. One of our listeners (Hannelie), asked us to do so and we agree. The farmers are suffering and need this rain urgently and we serve the One who brings the rain in- and…
18 Aug 2024 10PM 7 min

Dr Chuck Day - You are valuable

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and his message for today is: "You are valuable."
18 Aug 2024 10PM 5 min

Godsightings for the week

a Godsighting is where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
15 Aug 2024 10PM 10 min

Frenette van Wyk - Stryd vir Liefde

Janine van Niekerk gesels met Frenette van Wyk oor haar boek “Stryd vir Liefde” oor Lija, die aangenome dogter van Pontius Pilatus.
14 Aug 2024 11PM 19 min
440 – 460