Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,061 Episodes
520 – 540

Lynette Beer: loof Hom in die storm

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Loof Hom in die storm” uit Hand 27:20
26 Jun 2024 10PM 4 min

Huweliksfokus: Hoe beïnvloed spanning jou?

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou?”
25 Jun 2024 10PM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die duwweltjie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee oor duwweltjies en hoe op aarde die…
24 Jun 2024 10PM 6 min

Jaco Strydom: die belangrikheid van kindwees

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema perfek vir SA in hierdie tyd: “Die belangrikheid van kindwees” uit Matt 18,19 en 20.
24 Jun 2024 10PM 2 min

Sermons heard this weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
23 Jun 2024 10PM 7 min

Helmut Meijer: the love of God

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer is back and today he explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the love of God.
23 Jun 2024 10PM 6 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
20 Jun 2024 10PM 14 min

Sanet Deysel se Bergeboek

Janine van Niekerk gesels met ons eie Sanet Deysel wat alweer ‘n boek geskryf het, die keer oor die berge in jou lewe – en hoe jy en die Heilige Gees saam die berge skuif.
19 Jun 2024 11PM 19 min

Lynette Beer: Wanneer jy God soek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer jy God soek” uit Ps 42:2, Mark 10:27 en Hebr 11:6
19 Jun 2024 10PM 5 min

Huweliksfokus: Die waarde van huisvergaderings

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die waarde van huisvergaderings.”
18 Jun 2024 10PM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Marion Eiland

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor haar gunsteling plek op aarde, Marion Eiland,…
17 Jun 2024 10PM 9 min

Praying for the new Government

We have another chance to pray for the new government that has just been sworn in. These people will lead our nation and make decisions that affect our lives. 1 Timothy 2:2 ERV - “You should pray for rulers and for all who have authority. Pray for these leaders so…
16 Jun 2024 10PM 6 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
13 Jun 2024 10PM 11 min

Andie Steele Smith - Making good choices

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Making good choices” from Ps 119:105.
13 Jun 2024 10PM 5 min

Garsies stap met integriteit

Dan gesels ons met Garsfontein se onderhoofseun en -meisie (dis nou James Schnetler en Carmia Hartman) sowel as Jana Schnetler van hulle skool se "Ma's wat omgee" bidgroep, oor die #stap-met-integriteit-week wat hulle by hulle skool aanbied en die hart daaragter.
12 Jun 2024 11PM 20 min
520 – 540