Skriftuurlik

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
221 Episodes
220 – 221

Verassing of Begrafnis?

Wat sê die Bybel oor verassing of begrafnis? Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Matt Viljoen poog om hierdie vraag te beantwoord uit die Woord.
13 Oct 2020 52 min
220 – 221