MARKUS 1 10En dadelik toe Hy opklim uit die water, sien Hy die hemele skeur en die Gees soos 'n duif op Hom neerdaal. 11En daar het 'n stem uit die hemele gekom: U is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.
SPREUKE 4 23Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. 24Verwyder van jou die valsheid van mond, en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe. 25Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit…
PSALMS 127 3Kyk, seuns is 'n erfdeel van die Here; die vrug van die moederskoot is 'n beloning. 4Soos pyle in die hand van 'n held, so is die seuns van die jeug. 5Gelukkig is die man wat sy pylkoker daarmee gevul het! Hulle sal nie beskaamd staan as hulle…
MARKUS 12 29En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is 'n enige Here; 30en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag…
MATTHÉÜS 6 17Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou gesig, 18sodat jy nie die mense laat sien dat jy vas nie, maar jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
MARKUS 6 31En Hy sê vir hulle: Kom julle self in die eensaamheid na 'n verlate plek en rus 'n bietjie. Want daar was baie wat kom en gaan, en hulle het selfs geen geskikte tyd gehad om te eet nie.
ROMEINE 12 Toewyding aan God. Ootmoed en getrouheid in die gebruik van sy gawes. 1EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens.
LUKAS 18 Gelykenis van die onregverdige regter. 1EN Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie,
JOHANNES 8 31En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. 32En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
I JOHANNES 3 17Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom? 18My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in…
JAKOBUS 1 22En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie. 23Want as iemand 'n hoorder van die woord is en nie 'n dader nie, dié is soos 'n man wat sy natuurlike gesig in 'n spieël sien; 24want hy sien homself en gaan weg…
12 Jan 10PM
14 min
260 – 280
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.