Radio Rosestad

Radio Rosestad

Radio Rosestad saai hoofsaaklik in Afrikaans uit. Meer as 50% Suid-Afrikaanse musiek asook internasionale- en Klassieke musiek. 60/40 Musiek/Spraak inhou.
Daaglikse Godsdiens Programme, Nuus, Sport, Weer en allerlei gemeenksap inhoud.
South Africa
12 Podcast shows

Oordenkings

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
25 Sep 12PM 777 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Gedagtes van n ma wat bid

Sondag Skep Asem saam met Benita Jacobs 06:00 tot 10:00
22 Sep 8 episodes Afrikaans Christianity · Personal Journals

Die Blou Lig

Elke Woensdag om 11:00 – waar die nuuskantoor met die polisie praat oor die week se misdaad, wenke, ens.
25 Sep 4 episodes Afrikaans News · True Crime

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
25 Sep 2AM 443 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Rosestad Skole Top 10

Rosestad Skole Top 10 word aangebied deur Benita Jacobs elke Dinsdag tussen 19:00 tot 20:00
24 Sep 63 episodes Afrikaans Education · Education

Tuinstories - Protek

Die Tuinstories Protek praaitjie is elke Saterdag om 07:45
21 Sep 54 episodes Afrikaans Education · How To

Gesondheid

Alles te doen met gesondheid
19 Sep 47 episodes Afrikaans Education · Health & Fitness

Gemeenskap Onderhoude

Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste
19 Sep 250 episodes Afrikaans Education · Society & Culture

Wat sê die Woord

Elke Woensdagaand 19:00 - Godsdiens met ateljee gaste
18 Sep 29 episodes Afrikaans Christianity

Kunstenaar Onderhoude

Kunternaars en hul nuwe enkelsnitte
15 Sep 41 episodes Afrikaans Music Interviews · Music Interviews

Rosestad Sport

Onderhoude met sport persone vanaf die Rosestad ateljee
11 Sep 4AM 22 episodes Afrikaans Sports News · Sports News

Soeklig

Nuus program elke Woensdag om 12:30 saam met Michiel Combrinck
14 Aug 368 episodes Afrikaans News · News