Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
850 Episodes
60 – 80

Dinsdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 36Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.
21 Jul 11PM 15 min

Maandag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 Jesus word gevange geneem. (Mt. 26:36,47-56 en ooreenk. pl.) 1NADAT Jesus dit gesê het, het Hy met sy dissipels oor die spruit Kedron gegaan waar daar 'n tuin was, waarin Hy self gegaan het en sy dissipels. 2En Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus…
20 Jul 11PM 16 min

Sondagaand Erediens - Ds Bergh Muller

MATTHÉÜS 24 10En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat. 11En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. 12En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. 13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered…
20 Jul 10AM 17 min

Sondagoggend Erediens - Ds Bergh Muller

GALÁSIËRS 3 16Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus. 17Maar ek sê dít: die wet wat vierhonderd-en-dertig jaar later gekom het, maak die…
20 Jul 12AM 25 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

JOHANNES 3 3Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. 4Nikodémus sê vir Hom: Hoe kan 'n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie 'n tweede…
18 Jul 11PM 16 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

I THESSALONICENSE 5 23En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!
17 Jul 11PM 19 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

I TIMÓTHEÜS 3 3geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie, maar vriendelik; geen strydlustige, geen geldgierige nie; 4 een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in onderdanigheid hou. 5Maar as iemand nie weet om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir…
16 Jul 11PM 14 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

GALÁSIËRS 3 16Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus. GALÁSIËRS 4 11Ek vrees vir julle dat ek miskien tevergeefs aan julle gearbei het.
15 Jul 11PM 16 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

GALÁSIËRS 3 Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof. 1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2Dit alleen wil ek…
14 Jul 11PM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

ROMEINE 3 19Nou weet ons dat alles wat die wet sê, hy dit sê vir die wat onder die wet is, sodat elke mond gestop en die hele wêreld voor God doemwaardig kan wees; 20aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want…
13 Jul 11PM 15 min

Sondagaand Erediens - Dr Enrico Casaleggio

JOHANNES 1 19En dit is die getuienis van Johannes, toe die Jode uit Jerusalem priesters en Leviete gestuur het om hom te vra: Wie is u? 20En hy het erken en nie ontken nie, maar het erken: Ek is nie die Christus nie. 21Toe vra hulle hom: Wat dan? Is…
13 Jul 10AM 22 min

Sondagoggend Erediens - Dr Enrico Casaleggio

MATTHÉÜS 14 Die onthoofding van Johannes die Doper. (Mk. 6:14-29; Lk. 3:19,20; 9:7-9.) 1EN in daardie tyd het Herodes, die viervors, die gerug van Jesus gehoor 2en aan sy knegte gesê: Hierdie man is Johannes die Doper. Hy het uit die dode opgestaan, en daarom werk dié kragte in hom…
13 Jul 12AM 25 min

Saterdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

LUKAS 7 Die seun van die weduwee van Nain. 11EN die dag daarna was Hy op weg na 'n stad met die naam van Nain; en baie van sy dissipels en 'n groot menigte het saam met Hom gegaan. 12En toe Hy naby die poort van die stad kom, word…
11 Jul 11PM 18 min

Vrydag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

JOHANNES 3 Nog 'n getuienis van Johannes die Doper. 22HIERNA het Jesus en sy dissipels na die land van Judéa gegaan, en Hy het daar met hulle vertoef en gedoop. 23En Johannes was ook besig om te doop in Enon naby Salim, omdat daar baie water was. En die mense…
10 Jul 11PM 10 min

Donderdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

JOHANNES 1 29Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem! 30 Dit is Hy van wie ek gesê het: Ná my kom 'n man wat voor my geword het, want Hy was…
9 Jul 11PM 14 min

Woensdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

LUKAS 3 Prediking van Johannes die Doper. (Mt. 3:1-12 en ooreenk. pl.) 1EN in die vyftiende jaar van die regering van keiser Tibérius, toe Pontius Pilatus goewerneur was van Judéa en Herodes viervors van Galiléa, en Filippus, sy broer, viervors van Ituréa en die land Trachonítus, en Lisánias viervors van…
8 Jul 11PM 15 min

Dinsdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

LUKAS 1 8En terwyl hy besig was om die priesteramp voor God te bedien in die beurt van sy afdeling, 9het die lot volgens priesterlike gewoonte op hom geval om in te gaan in die tempel van die Here en reukwerk te brand. 10En die hele menigte van die volk…
7 Jul 11PM 14 min

Maandag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

MALEÁGI 4 5 Kyk, Ek stuur julle die profeet Elía voordat die groot en vreeslike dag van die Here aanbreek. 6En hy sal die hart van die vaders terugbring tot die kinders, en die hart van die kinders tot hulle vaders, sodat Ek nie hoef te kom en die land…
6 Jul 11PM 14 min

Sondagaand Erediens - Ds Horace van Coller

MATTHÉÜS 6 25 Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe — wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam — wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?…
6 Jul 10AM 16 min

Sondagoggend Erediens - Ds Horace van Coller

FILIPPENSE 4 2Ek vermaan Euódia en ek vermaan Síntiché om eensgesind te wees in die Here. 3En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my saam gestry het in die evangelie, ook saam met Clemens en my ander mede-arbeiders wie se name in die boek…
6 Jul 12AM 19 min
60 – 80