๐ ๐ฆ๐ฆ Fred deel eerlike persoonlike ervarings โ van sy drie geliefde lรชhenne, ๐Hettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die ๐ vissies in sy dam wat ook prooi van roofdiere geword het. Dis juis wanneer die natuur ons persoonlik raak dat die moeilike vraeโฆ
Die munisipale verkiesing raak elke inwoner van Mosselbaai โ van dienslewering en infrastruktuur tot die toekoms van ons gemeenskap. ๐๏ธ In hierdie betaalde politieke onderhoud gesels die DA se burgemeester van Mosselbaai oor: โ Waarom dit belangrik is om seker te maak jy is in die korrekte wyk geregistreer. โ โฆ
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโฆ
Keeping your home and garden in top condition has never been easier! ๐๏ธ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek revisits some of the exciting new additions to the Protek range and explains how these innovative products can help you tackle common gardening and household challengesโฆ
Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. ๐ง๏ธ๐ Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word. Ons deel ook nuus en positieweโฆ
Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? ๐ก๐ Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. ๐๐ค This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunityโฆ
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? ๐ฟ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap โ dikwels omโฆ
Winter moisture may be great for our gardens, but it also creates the perfect conditions for some unwanted visitors! ๐ Snails and slugs can destroy young seedlings and leafy plants overnight. ๐ Rust, powdery mildew and other fungal diseases can quickly spread through your garden. ๐ Psylla can damage citrusโฆ
Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โrewildingโ-projek wat deel vorm van โn eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ฑ ๐พ Hoe herstel โn mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? ๐ฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? ๐ก๐ค๐ Hoe kan ontwikkeling รฉnโฆ
Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons โn besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid. โn Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van โn plaaslike gesin beland โ en wat gevolg het, was โn reis van toewyding, verantwoordelikheid en โn diep liefde vir die natuurโฆ
Mnr Dirk Kotzรฉ van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe. Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek. ๐ง Luister weer naโฆ
๐ณ ๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐ โ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ณ This week on Protek Home & Garden Care, Paul Hartzenberg chats about why planting trees is one of the best long-term investments you can make โ for your home, your family, and the environment. ๐ฑ๐ From delicious home-grownโฆ
Fred gesels vanoggend oor iets wat die wรชreld al hoe meer raak โ storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde โnatuurrampeโ. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk opโฆ
๐ฆ๐ฆ๐ Kus tot Kruin โ Die natuur se โskoonmakersโ onder die vergrootglas Fred gesels oor โn paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin Hiรซna en Strandjut speel almal โn belangrike rol as aasdiere en natuurlike โskoonmakersโ van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerdโฆ
Winter is on the way in the Southern Cape, and now is the perfect time to prepare your lawn for a strong, green summer! ๐ง Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips on how to care for your lawn during the colder months. ๐ก In this episode: โ๏ธ Why winterโฆ
Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alienโฆ
Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord ๐๏ธ Hy het โn insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies รฉn individue โ plaaslik, nasionaal en internasionaal โ saamstaan om ons planeet te beskerm. ๐ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kanโฆ
From crickets and lawn caterpillars to aphids and whitefly โ Paul Hartzenberg from Protek gives quick, effective solutions to protect your garden. ๐ก Featuring: Kemprin | Avi Guard | Knox Worm | Complete | Scatterkill ๐ Keep your garden **healthy, green and pest-free!** ๐ง Listen again: ๐ป Tune in: 90.1โฆ
Vandag bring Fred ons inspirerende stories van hoe die natuur besig is om te herstel โ en hoe slim idees โn werklike verskil maak ๐ฑ ๐ฆช Ontdek hoe hergebruikte oesterskulpe aangewend word om nuwe see-riwwe te vestig en mariene lewe terug te bring ๐บ Hoor hoe wolwe in Yellowstone weerโฆ
Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak โ die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: ๐พ Omgewingsorganisasies ๐ฅพ Stapgroepe ๐ก Plaaslike inwoners โฆen hoe elkeen โn rol speel om die Tuinroete se natuurlikeโฆ
10 Apr
16 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.