Kaapse Onafhanklikheid Party KOP - Ernest Viviers 1. Wie is die Kaapse Onafhanklike Party en wat is jou verbintenis met die party? 2.Staan die party in al die munisipaliteite in die Wes-Kaap? 3.Hoe sien die party die ekonomie van die Wes-Kaap? 4. Watter verskil gaan n Kaapse Onafhanklike Party kandidaat…
Vandag gesels ons met Dr Eugene Brink, Strategiese Raadgewer, Gemeenskapsake Afriforum. 1. Afriforum het die Weskaapse Munisipaliteite ontleed. Vertel ons meer hiervan? 2. Hoe lyk Plaaslike regering in die res van die land? 3. Dit is binnekort Verkiesing.Wat kan ons verwag? 4. Behalwe stem, wat moet mense en gemeenskappe nog…
Dirk Kotzée - DA burgemeesterskandidaat vir Mosselbaai en saam met hom Venolia Fortuin - DA Provinsiale Uitvoerende Komiteelid en Raadslid in Mosselbaai 1. Dirk - Wat behels die Groei Strategie wat tans deur die DA plaaslik voorgehou word aan die kiesers van Mosselbaai. 2. Dirk - Is ons seker dat…
1. Julle opponente sê vir die kiesers om nie hulle stem op 'n klein party te mors nie. Wat is die Vryhiedsfront Plus se antwoord daarop? 2. Hoekom sê jy het Mosselbaai opposisie in die Raadsaal nodig? 3. Waarvoor staan die Vryheidsfront Plus? 4. Wat is jou visie vir Mosselbaai…
Jaco Londt - Mosselbaai Kiesafdelingshoof en lid van die Nasionale Raad van Provinsies en DA Voorsitter van die Wes-Kaap. Daar is 3 nuwe Kandidaat wyksraadslede by ons ook vandag, elkeen met hulle eie velde waarin hulle spesialiseer. Nickey le Roux - Kandidaat Wyksraadslid vir Wyk 11 Lodewyk Coetzee Kandidaat wyksraadslid…
22 Oct 2021
24 min
280 – 285
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.