Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
427 Episodes
380 – 400

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 3 Die Bybel Ds Willie verduidelik in hierdie reeks van hom oor wat die Karakter eienskappe van die Bybel is, en dit bring die mens voor 'n geweldige bewustheid oor wie die Outeur is van hierdie boek wat ons die Bybel noem.
27 Jul 2022 2AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 2 Die Bybel. Ds Willie gaan voort in sy reeks oor die Karakter eienskappe van die Bybel.
26 Jul 2022 2AM 11 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 1 Die Bybel. Hoe baie boodskappe en preke, en oordenkings word uit die Bybel geneem, en Ds Willie praat in hierdie reeks nie net uit die Bybel uit nie, maar inbesonder oor die Bybel self.
25 Jul 2022 2AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 1 TIT.2:11 DIE GENADE VAN GOD. IN HIERDIE REEKS VERDUIDELIK DIE PREDIKER DIE VERSKIL TUSSEN GOD SE REDDENDE GENADE EN GOEDKOOP GENADE
18 Jul 2022 2AM 20 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds.Willie Olwagen Deel4 (Gen.6/7) Die Toe Deur In hierdie gedeelte vat Ds.Willie "Die besluit" en "Die Bestemming" saam en bring 'n uitdaging tot elkeen van sy luisteraars te weeg.
14 Jul 2022 2AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 3 (Gen.6/7) Die Toe deur. Interesant hoe Ds.Willie die streep deur trek na ons dag toe mbt Gen.6:7-9 en die berou van God oor die verdorwenheid van die mens. Mense maak keuses, en baie daarvan is onherroeplik.
13 Jul 2022 2AM 11 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel2 (Gen.6/7) Die Toe Deur. Ds Willie beskrywe die verhaal van Noag, waar hy konsentreer op Noaf se tyd in vergelyking met vandag. Hy bespreek 4 eienskappe in ons dag soos in Noag se tyd. Die Boodskapper; Die hoorders; Die Besluit en die bestemming.
12 Jul 2022 2AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel1 Die toe deur.: (Gen.6) Het jy al voor 'n toe deur gestaan en geklop tot vervelens toe? Dalk toegesluit in 'n kamer en bevrees gewees dat dit dalk nie weer oopgemaak sal word nie?
11 Jul 2022 2AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Chris Meyer Deel 4 Kruisgesigte En toe was daar Simon van Serene, elkeen het sy verhaal vertel. Nou..is dit Jesus se beurt..wat deur die kruisiging kom vertel wat die implikasie gaan wees wanneer Hy gaan uitroep: "Dit is volbring."
7 Jul 2022 2AM 21 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Chris Meyer Deel 3 Kruisgesigte Die skares, Pontius Pilatus, en nou...die soldate, elkeen vertel van die afskuwelikheid wat hulle betoon aan Jesus, 'n mens kan se dat die hart baie duidelik geopenbaar word teenoor Jesus…
6 Jul 2022 2AM 18 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Chris Meyer Deel 2: Kruisgesigte Die skares saam met die geestelike leiers, voor Pontius Pilates, wat gaan hulle doen? 'n Remoerige skare, en Pontius Pilates? SDou hy die regte ding doen? Kyk na sy uitdrukking op sy gesig…
5 Jul 2022 2AM 20 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Chris Meyer Deel 1. Kruisgesigte Elke gesig vertel 'n verhaal. Netso ook hier by die kruisgebeure van onse Here Jesus. Ds Chris vertel ons daarvan, en daag die luisteraars uit om hulself te identifiseer met die mense aldaar.
4 Jul 2022 2AM 17 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS.JANNIE VAN DEN HOOVEN DEEL 4 GOD EN EK (DIE WET) Ds.Jannie deel met ons oor die noodsaaklikheid vir die onderhouding van die morele wet van die Here en spoor elkeen aan om getrou daaroor te wees met die hulp en bystand van die Heilige Gees.
30 Jun 2022 2AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS.JANNIE VAN DEN HOOVEN DEEL 3: GOD EN EK (DIE WET) Ds. Jannie deel verder oor die 3de en 4de aspekte van die wet van die Here, naamlik die waarskuwing en die seeninge.
29 Jun 2022 2AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds. Jannie van den Hooven Deel 2: God en Ek (Die Wet) In die eerste aflewering het die prediker gepraat oor "die reel en die rede" vir die Wet . Kom luister na die 3de en vierde daarvan
28 Jun 2022 2AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds. Jannie van den Hooven Deel 1.God en Ek (Die Wet) 'n Mens sou kon vra: "Hoekom het die Here die Wet gegee vir Sy kinders?" Hy het dit nie vir Farao gegee nie; Ds Jannie behandel 4 aspekte in hierdie reeks.
27 Jun 2022 2AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds.Chris Meyer Deel4: Verslawing So baie mense is wanhopig mbt verslawing soveel so dat hul dink dat die Here hul nie kan vergewe nie. Die verlore seun het in sy hart voorgeneem om terug te draai na die vader, en die vader het hom met ope arms ontvang, so ook…
23 Jun 2022 2AM 18 min
380 – 400