Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
427 Episodes
400 – 420

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Chris Meyer Deel 3 Verslawing Verslawing blyk menige kere asof dit die lewe bied, meer as wat ek huidiglik belewe, maar die einde daarvan is eintlik die dood soos Jakobus.1:13-15 beskrywe.
22 Jun 2022 2AM 18 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds.Chris Meyer Deel 2 2Pet.2 Verslawing Baie mense word verlei deur ander met ydele woorde van wind wat daarop uit is om ander doelbewus te mislei en te verlei die afgrond in. Wat belowe om vryheid en lewe te wees, is eintlik die dood en gebondenheid.
21 Jun 2022 2AM 20 min

NA WATERS WAAR RUS IS.

Ds.Chris Meyer Deel1 Verslawing. Die vraag is: "Waar het dit alles begin vir die verlore seun?" Hoekom raak mense verslaaf aan dwelms? Daar is verskeie redes hiervoor, en ds chris verduidelik 'n paar daarvan.
20 Jun 2022 2AM 18 min

NA WATERS WAAR RUS IS.

VADERSDAG: DEEL 2 Ds.Chris Meyer Hoe dikwels faal ons as vaders teenoor ons kinders. So baie maak staat op hul kindskap in die Here, maar daar is niks van die Vader wat hul reflekteer in hulle lewens nie. As ons (pappas) maar net kan besef dat ons kinders God kan…
16 Jun 2022 2AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Vaderskap: Deel 1 Ds.Chris Meyer Jesus verwys na Joh.17:3,16 dat Hy God bekend gemaak het as Vader aan Sy dissipels. Een van die redes hoekom ons families en gesinne nie God deur ons kan sien of kan ken nie, is omdat ons die Here self nie ken nie, of om…
15 Jun 2022 2AM 20 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Vaderskap: Deel 2: Ds. Willie Olwagen Die Here verwys na Job as 'n "man", en spel dan die ware eienskappe uit van wat 'n man; van wat 'n eggenoot en van wat 'n vader is teenoor sy gesin.Hoe vaar ons as Pappa's hier teenoor? .
14 Jun 2022 2AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS.

Vaderskap deel 1. Ds. Willie Olwagen Vaderskap is nie vir sussies nie. Baie keer het ons 'n verwronge beeld van wat vaderskap is. Kom luister na wat vaderskap is volgens die Here se beskrywing rondom Job.
13 Jun 2022 2AM 15 min

Paulus se Gebed

Dokter Andre Bester deel dat gebed meer as net om een se versoeke af te lewer is... dit gaan oor die hart
15 Jul 2021 2AM 8 min

Geloof en Dissipelskap 2

Om jesus te volg kos meer as net om gered te wees. Prediker die week is dokter Andre Bester.
13 Jul 2021 2AM 7 min

Geloof en Dissipelskap 1

Mm Jesus te volg kos meer as net om gered te wees. Prediker die week is dokter Andre Bester.
12 Jul 2021 2AM 9 min

Moses 4

wanneer 'n mens in 'n verhouding met mekaar staan, dan is dit njie vytig vyftig nie, maar dit sal my heelwat kos..so ook met die Here. Ds. Jannie Van Den Hooven
8 Jul 2021 2AM 15 min

Moses 3

Wanneer 'n mens in 'n verhouding met mekaar staan, dan is dit njie vytig vyftig nie, maar dit sal my heelwat kos..so ook met die here. Ds. Jannie Van Den Hooven
7 Jul 2021 2AM 14 min

Moses 2: Wie sal him uit red?

As n mens in die hof beland orr een of ander daad, dan tree die owehede vir so n persoon in, maar wat is die Here God n aanklag teen sy kinders het? Wie sal him uit red?
6 Jul 2021 2AM 14 min

Moses 1

So baie keer verkeer die kind van die Here in haglike omstandighede, net omdat hy ongehoorsaam is. Ds Jannie Van Den Hooven.
5 Jul 2021 2AM 15 min
400 – 420