Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
427 Episodes
420 – 427

Pastor Theo Swart getuienis

Geliefdes on luister vandag na 'n getuienis van pastor Theo Swart nie geglo het dat covid bestaan nie en toe daarmee gediagnoseer is Desember van 2020. On dank die Here hy ons gebede verhoor het om vir Theo te genees. Alle eer kom home toe.
1 Jul 2021 8AM 9 min

Teen alle verwagtinge 2

Wanneer die kind van die Here dink dat dit ikabot is met hom...het die Here nog altyd een skuif oor om Sy kind te laat triomfeer
1 Jul 2021 4AM 15 min

Teen alle verwagtinge

Wanneer die kind van die Here dink dat dit ikabot is met hom...het die Here nog altyd een skuif oor om Sy kind te laat triomfeer.
1 Jul 2021 2AM 15 min

Moses

So baie keer weet ons nie wanneer om op te hou met die verkeerde nie..totdat dit te laat is. Dominie Jannie Van Der Hoven
1 Jul 2021 2AM 13 min

Juanita se getuienis.

Juanita vertel ons hoe sy Jesus ontmoet het en Hy haar verlos het van dwelms en baie ander dinge.
1 Jul 2021 1AM 16 min

Teen alle verwagtinge

Wanneer die kind van die Here dink dat dit ikabot is met hom...het die Here nog altyd een skuif oor om Sy kind te laat triomfeer
24 Feb 2021 1AM 17 min
420 – 427