OFM Boer dat dit bars met Charl Saunderson

Boer dat dit bars met Charl Saunderson

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Philosophy
70 Episodes
1 – 20

Hou koers, bestuur vooruit

Charl Saunderson se weeklikse praatjie, "Kom ons praat weer bietjie boer". In vandag se episode onthou Charl sy destydse vliegobsessie, en deel lesse om op koers te bly, en die draaie van die lewe te navigeer.
19 Sep 2024 6 min

Die sterkste sal oorwin?

Charl Saunderson se weeklikse praatjie met die tema "Kom ons praat weer bietjie boer".
5 Sep 2024 5 min

Beheer die beheerbare

Charl Saunderson gesels oudergewoonte in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".
4 Jul 2024 6 min

Visie noodsaaklik vir vooruitgang

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", vandag spoor hy boere aan om 'n duidelik visie te ontwerp vir hul boerdery en bedrywe.
20 Jun 2024 6 min

Wees waaksaam en weet wat jou invloed is

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", vandag vra hy dat produsente versigtig moet wees vir bek-en-klouseer en bespreek verder wat 'n boer se invloed op sy plaas is.
6 Jun 2024 5 min

Post - verkiesing

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", vandag kyk hy na post - verkiesing.
30 May 2024 5 min

Wat is jou begeerte?

In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Saunderson vandag oor waarheen landbouers oppad is.
23 May 2024 7 min

Laventel vir die ladies met Isabel Saunderson

Isabel Saunderson, eggenote van die bekende Charl, van "Kom ons praat weer bietjie boer-faam", gesels vanoggend op die vooraand van Moedersdag hierdie naweek. Sy deel 'n lip-lek lekker skaaprib resep.
9 May 2024 4 min
1 – 20