100.5FM Radio Laeveld GRIP: Survival 101

GRIP: Survival 101

Radio Laeveld 100.5FM het hande geneem met die Greater Rape Intervention Programme (GRIP) wat mense bystaan na hulle seksueel aangerand is. Elke week gesels die uitvoerende beampte, Tarryn Lokotsch, met Johanné Strydom oor aspekte van die noodsaaklike dienste wat hulle in die Laeveld lewer.
Weekly English South Africa Non-Profit Narrated by Tarryn Lokotsch
4 Episodes

GRIP Survival 101: Ep. 12

Statistieke oor geslagsgebaseerde geweld sê vir The Greater Rape Intervention Programme (GRIP) waar en hoe hulle in die gemeenskap kan ingryp. “Ons sien ‘n patroon dat meer mense aangeval word deur onbekende aanvallers, en ons sien ‘n toename in slagoffers wat ‘n aanval eers na 72 uur aanmeld," sê Tarryn…
4 Aug 2023 27 min

GRIP Survival 101: Ep. 11

“Ons sien slagoffers van absoluut alle ouderdomme, maar die mees kwesbare ouderdomsgroep is 15 tot 24 jaar oud." So sê Lucia Ngomane wat met die data werk by The Greater Rape Intervention Programme (GRIP). Dit word gebruik om dinge soos areas en die ouderdomme van slagoffers van geslagsgebaseerde geweld te…
4 Aug 2023 16 min

GRIP Survival 101: Ep. 10

Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van The Greater Rape Intervention Programme (GRIP), sê met groot geleenthede soos feeste en matriekafskeid sien hulle 'n toename in afspraakverkragting. "Die meeste dwelms wat daarvoor gebruik word is kleurloos en smaakloos," sê sy vir Johanné Strydom in die tiende episode van GRIP “Survival” 101…
4 Aug 2023 29 min

GRIP Survival 101: Ep. 9

Surprise Gininda bestuur voorkomende programme teen geslagsgeweld by The Greater Rape Intervention Programme (GRIP). Hy gesels saam met Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van GRIP, met Johanné Strydom in die negende episode van GRIP “Survival” 101 op 100.5FM oor die verskillende programme wat hulle aanbied om mense te bemagtig.
4 Aug 2023 23 min