Die Real Brêkfis

Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Daily English South Africa Christianity
83 Episodes
1 – 20

JO BLACK - NUWE LIED (Real Brekfis, 06:00-09:00)

Neville D & Benescke van Die Real Brekfis (06:00-09:00) het vanoggend met Jo Black gesels oor sy splinternuwe weergawe van Ek sal nie bang wees nie – oorspronklik deur Jo Niemand 14 jaar gelede vrygestel. 💿 Mag dit jou herinner: Jy kán vreesloos leef! #Inspirasie #Motivering #DieRealBrekfis #RadioTygerberg #JoBlack #NoFear…
11 Sep 10PM 9 min

Matt Redman I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

What a privilege! Benescke from The Real Brekfis (06:00-09:00) spoke with Grammy Award–winner worship leader, Matt Redman ahead of his visit to South Africa 🇿🇦 on 11 & 12 September. He shared his heart for worship, the stories behind some of his most loved songs, and what he’s most excited…
4 Sep 3PM 10 min

Dr Danelo Du Plessis I Eerste nieroorplanting via rekenaar I Real Brekfis (06:00-09:00)

Dr. Danelo du Plessis, ’n uroloog en dosent by Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch, het in Augustus 2025 geskiedenis gemaak toe hy die eerste robot-geassisteerde nierdonor-operasie in Suid-Afrika uitgevoer het. Hy het die storie vertel vir die Real Brekfis-span met Neville, Benescke en Francois. #makinghistory #inspirational #motivational #dierealbrekfis #radiotygerberg
3 Sep 11PM 11 min

GOD GRYP IN EN GENEES I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Rebekka Botha van Stellenbosch, mamma van 1-jarige Sion, getuig van ’n wonderwerk! By sy geboorte was daar geen hartklop nie en dokters het 45 minute lank probeer resusiteer… maar God het ingegryp. #inspirasie #motivering #dierealbrekfis #wonderwerke
1 Sep 11PM 13 min

Interview with Bart Millard I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

The Real Brekfis (06:00-09:00) had the privilege of chatting with Bart Millard from MercyMe! We spoke about his life, the story behind I Can Only Imagine, the powerful message in Oh Death, and his dreams for the future. #TheRealBrekfis #MercyMe #BartMillard #HopeOnAir
28 Aug 10PM 13 min

INTERVIEW WITH AMANDA COOK I THE REAL BREKFIS (06:00-09:00)

Amanda Cook is ’n Kanadese aanbiddingsleier, liedjieskrywer en internasionaal bekende kunstenaar. Sy is veral bekend vir haar diep, eerlike lirieke en treffende aanbiddingsliedere soos You Make Me Brave en Pieces. Amanda het al baie keer gesê sy skryf haar liedere soos “gebede op papier.” Baie van haar woorde ontstaan uit…
21 Aug 10PM 9 min

Elwira Standili I Sisters Vrouekonferensie I Real Brekfis (06:00-09:00)

Die Sisters Vrouekonferensie se tema die naweek is: Vrede in die storm. Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Elwira Standili, een van die kunstenaars wat by Sisters optree wat ook pas genomineer is vir beste aanbieder van ‘n vermaaklikheidsprogram van die Silwerskermfees vir haar program, Koortjies.
13 Aug 11PM 8 min

The Good Things Guy I Brent Lindeque I Real Brekfis (06:00-09:00)

The Real Brekfis (06:00-09:00) with Neville, Benescke and Francois spoke to The Good Things Guy, Brent Lindeque about their decade of bringing good news in South Africa and even the world. #goodnewsguy #realbrekfis #inspiration #motivation #wecelebrategoodnews #christenstemvansuidafrika
11 Aug 11PM 11 min

Cece Winans kom SA toe! I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Gospelsangeres Cece Winans kom Suid-Afrika toe. Sy het gesels met Neville en Benescke op Die Real Brekfis. Vir vrouemaand gee sy 'n boodskap aan vroue en sy gesels oor hoe jy in elke storm God kan prys. #cecewinans #Radiotygerberg #dierealbrekfis
7 Aug 10PM 10 min

Lindie Strydom is terug op TV

Ons ken haar van Egoli-dae. En na 16 jaar keer sy weer terug na die kassie op Suidooster. Sy het gebruik sy haar tallente en gawes om ook ander rolle te vervul soos: TV-Aanbieder, skrywer, spreker, projekorganiseerder en bemarker en nou is sy weer terug op TV. Sy deel haar…
30 Jul 11PM 17 min

Maroela Media word 14 jaar oud

Maroela Media word 14 jaar oud. Maroela Media bring reeds vir 14 jaar lank vir ons nuus op n etiese en relevante manier. Die Real Brekfis span gesels met stigterslid en uitvoerende hoof van Maroela Media, Susan Lombaard.
30 Jul 12AM 14 min

Desire Gardner vertel ons meer oor Magda Louw

Aktrise Desire Gardner het met die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois oor haar reeks, Magda Louw gesels. Die derde seisoen is nou op KykNet. Sy gebruik komedie om by mense se harte uit te kom - en soos mense lag ervaar hulle genesing. #komedie #inspirasie #dierealbrekfis #radiotygerberg
23 Jul 11PM 10 min
1 – 20