Agri-Uur: 9 Maart, Prof. Driekie Fourie

Loading player...
Dit is moeilik om van aalwurms ontslae te raak en dit is belangrik om die voorkoms daarvan laag te hou. Dit is volgens ‘n kenner van aalwurms, Professor Driekie Fourie, wat verbonde aan die Noordwes-Universiteit is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gesels…
8 Mar 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min