Agri-Uur: 10 Maart, Rossouw Botes

Loading player...
Damvlakke lyk steeds baie goed. Dit is volgens Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor watersake. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
9 Mar 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min