Agri-Uur: 18 Maart, Friedl von Maltitz

Loading player...
Die gemeenskap van Ficksburg in die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat het betoog teen die toestand van teer- en grondpaaie. Volgens Friedl von Maltitz, ‘n boer in dié streek, is die toestand van paaie haglik en hou dit ‘n risiko vir padgebruikers in. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom gepraat...
17 Mar 2021 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min