Agri-Uur: 29 Maart, Francois Knowles

Loading player...
Dieregesondheid is belangrik en daarom is dit noodaaklik dat lewendehawe-agente hulself vergewis van kritiese biosekuriteitsmaatreëls wat in November 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is. Dit is volgens Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom oor hierdie maatreëls gesels…
26 Mar 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min