Agri-Uur: 13 April, Elmarie Prinsloo

Loading player...
Boere betrokke in die beesbedryf word uitgenooi om deel te neem aan Bloemskou se eerste genetiese materiaal veiling wat aanlyn aangebied word. Hierdie veiling vind vanaf 13 tot 15 April plaas. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Elmarie Prinsloo, hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, hieroor gepraat…
12 Apr 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min