Agri-Uur: 16 April, Heinrich Victor

Loading player...
Die versterking van die Rand, asook 'n navolging in die verswakking van die Australiese mark vandeesweek, het gelei tot ‘n daling in die Suid-Afrikaanse wolmark. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie tendens behoort voort te duur op die kort tot medium termyn, weens 'n steeds relatief pap wêreldekonomie. Hier is Victor…
15 Apr 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min