Agri-Uur: 21 April, Elsabé Richard

Loading player...
Onderstepoort Biologiese Produkte, oftewel OBP, het ‘n lisensie-ooreenkoms met Moredun Instituut in Skotland onderteken om die tegnologie te bekom wat tot die finale ontwikkeling, registrasie en produksie van die entstof teen snotsiekte sal lei. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer…
20 Apr 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min