Agri-Uur: 26 April, dr Lizanne Meiring

Loading player...
Boere moet op ‘n gereelde basis hulle diere ondersoek om te verseker dat diere nie enige siekte tekens toon nie. Dit is volgens dr Lizanne Meiring, veearts by die Universiteit van die Vrystaat. Meiring praat vandag oor geslagsiektes en die impak wat dit op ‘n veeboerdery kan hê. Hier is Meiring…
25 Apr 2021 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min