Agri-Uur: 26 April, Dr André Hattingh

Loading player...
Dr André Hattingh, stigter van die nie-regeringsorganisasie, Paediatric Care Africa, wat ten doel het om mediese hulp aan minderbevoorregte kinders in gemeenskappe regoor Suid-Afrika te bied, gaan in Mei 2 500 km aanpak met ‘n trekker om bewusmaking te skep oor onder meer plaasmoorde. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
25 Apr 2021 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min